Manzini 38 - Go & Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marzena G - Sep 2024
Algehele gradering
Very nice.
Elrica D - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies - perfek vir 'n gesin op vakansie.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Elrica. Ek sal seker maak daar's meer toiletpapier in die vervolg. Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet.
Anthony S - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent value and very relaxing.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you for the review, Anthony. We are sorry that the WiFi let you down. If only there were fibre in rural areas, we wouldn't have this problem. I'm glad though everything else met your standards and that you had a pleasant stay.
Caleb M - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing stay, will definitely do it again and recommend it to others.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thanks for the review Caleb, we are glad to hear we met your expectations.
Angelique D - Mei 2024
Algehele gradering
Soos bo genoem.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Dankie vir die resensie Angelique, ons is bly julle het lekker gebly en alles geniet.
Stephen G - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, sentraal en netjies.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Stephen. Ons is bly julle het lekker gebly en als geniet het as gesin.
Bronwyn A - Apr 2024
Algehele gradering
Beauty in a quaint town.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you for leaving a review, Bronwyn. We are glad to hear that you all enjoyed the stay and that everything was up to standard. You're always welcome back!
Leandri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker by die see.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad, dankie vir die resensie Leandri.
Carl K - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our time.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you Sasha, your review means a lot to us. We are glad you had a fabulous stay and enjoyed the area. You're always welcome back.
Tanya F - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Altyd lekker om dit te hoor. Baie dankie vir die resensie.
Marshan G - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxed, refreshing.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you for the review, Marshan. We are glad you had a great stay and enjoyed the area.
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en baie aangename besoek aan St Lucia gehad. Mooi voels!
Lees meerAdele J - Jun 2024
Algehele gradering
Overall a very nice stay.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
I'm terribly sorry that you did not ask for assistance from the caretaker or cleaning staff. All WiFi details are under the router. Hopefully, you enjoyed the holiday and didn't miss too many programmes.
Clinton R - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you for the review, Clinton. We are glad to hear that you were able to relax and unwind.
Tiaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim en privaat.
Glen E - Mei 2023
Algehele gradering
Manzini 38 - Go & Sea is great unit. We really enjoyed our stay there, just wish we could of stayed a few extra days.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thanks for the awesome review Glen, it was a pleasure hosting you. You are more than welcome back.
Mardelyne E - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik het alles wat mens nodig het.
Jacques S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Tharina V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en modern met als wat jy nodig het. Ook gereiflik tydens load shedding met genoeg ligte.
Lees meerManzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het. En jammer vir die moeilike check-in, gewoonlik met die bespreking ontvang gaste my nommer en hulle kry soma alle nodige inligting via whatsapp. Ongelukkig raak ons soms te besig om kop te hou.
Veronica D - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you Dave for your review, i am aware of loadshedding only but will look into this matter.
Zelda B - Nov 2022
Algehele gradering
Loved our stay.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Im so glad you enjoyed it; we are very grateful for your review.
Willie D - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste te he. Dankie vir die resensie.
Allison S - Okt 2022
Algehele gradering
Exceptionally relaxing and enjoyable!
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
This is what we love to hear. Thank you for the fantastic review. It was a pleasure having yous stay with us.
Melinda G - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en het in al ons behoeftes voldoen.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Melinda. Julle was wondelikke gaste. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal defnitief iets moet doen omtrent hierdie loadshedding. Darem raak mens nooit moeg vir braai.
Melinda V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Altyd bly om te hoor as gaste lekker bly en tevrede is. Dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Telanie J - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik en ontspannend.
Lees meerManzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie Telanie, vir die mooi resensie. Ek is so bly om te hoor julle het die wegbreek geniet en dat julle lekker ontspan het. Dit maak my bly om te hoor julle is bereid om weer te kom kuier in die toekoms. Ons sien uit.
Melisa D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie Melisa, ek is bly julle het dit geniet. Dit was wonderlik om gaste soos julle te he.
Sonette B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi netjies en skoon, die stoepie en die braai het ons baie geniet!
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie Sonette, ek is bly julle het dit geniet. Was lekker om julle te akkommodeer.
Mardine K - Apr 2022
Algehele gradering
'n Pragtige moderne woonstel met al die geriewe.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie Mardine, ek is bly julle het dit geniet.
Cornelia B - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik en ontspannend.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dat dit gemaklik was vir julle. Dit was lekker om julle te he. Dankie vir die resensie, Tot volgende keer.
Zodumo Zoe N - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
I am glad you enjoyed the stay, thank you for the review.
Paul J - Okt 2021
Algehele gradering
Was regtig heerlik, vriendelik en baie mooi plekkie om te bly.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.
Jessica O - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing!
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thanks for your great review. It was a pleasure having yous. We are happy that your requirements were met.
Willem Knoetze V - Jul 2021
Algehele gradering
Eerste keer by St Lucia.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Baie dankie Willem en familie, bly julle het dit geniet hier in sonnige KZN. Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Tracy D - Jul 2021
Algehele gradering
Neat, comfortable and clean. Bathroom and kitchen well-fitted and equipped. Beware of the cheeky monkeys who help themselves to what's in the kitchen.
Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer
Thank you for your kind words and the lovely review Tracy. Yes, those monkeys are quite cheeky and have no clue that they're actually uninvited.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang