Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Chalets 8 9 10 37

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Samantha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie goeie lang naweek. Was baie rustig, veilig en skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Samantha, Thank you for staying with us and for this amazing review. It is very important to us and much appreciated to know you have had such a wonderful stay. We look forward to welcoming you again.

Heletje B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ontspanne en heerlik. Ons het dit regtig baie geniet en lekker gekuier. Die personeel en sekuriteit was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Heletje, Thank you for the amazing review! It's greatly appreciated and is definitely what we're striving to achieve. We're looking forward to seeing you again

Joaquim D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Just as we wanted it. Always good. 5th stay now.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Joaquim, Thank you for the star review! We look forward to your 6th visit.

Antionette M
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlike en vriendelike skoonmaakdienste, en 'n absolute lekker atmosfeer. Net soos die eerste keer was dit 'n asemrowende verblyf. Die plek was netjies en baie gerieflik. Ons het vriendelike bure gehad en daar was kinders, maar dit was nie hinderlik nie en ons was nie gepla deur geraas nie. Ons sal beslis weer by die akkommodasie gaan bly. Die skoonmaakdienste was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you for the amazing review, Antionette. We really appreciate this. We are so happy you enjoyed your stay. Please do come again.

Corné B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you Bam for the wonderful review. We really appreciate this. More importantly, we're happy you enjoyed your stay! Please do come again.

Renier L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Gerieflik, eenvoudig, naby aan als. Het baie lekker gebly en sal definitief weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you for this kind review. It was a pleasure accommodating you and I look forward to your return.

Marius K
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2024

Heerlik op die stoep gekuier. Was reg langs die bos en kon die voëls en nagapies sien. Die dubbelbed in nommer 10 benodig 'n nuwe matras. Skoon, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you for the amazing review. We're very happy that you enjoyed your stay so much. Yes, we indeed have a special spot here.

Janita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Heerlik buite gekuier op die stoepie. Baie lekker gebly, het wel gevind dat daar 'n besem en mop kort in die chalet. Met sandvoete in en uit sal dit gerieflik wees. Komberse kan vervang word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christo R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Kort, maar lekker. Krag onderbrekings het veroorsaak dat daar geen water is nie, maar ons is al amper gewoont aan die kragonderbrekings landwyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Christo. Thank you so much for your kind review. We really appreciate it. So happy you enjoyed and could have stayed longer. Please do come again.

Jeannette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Baie oulike woonstel in die hoofstraat stapafstand van al die winkels. Die woonstel is goed toegerus en baie gesellig en privaat met die kuierstoep. Lekker naby die swembad en stapafstand van die winkels. Pluspunt dat elke kamer sy eie badkamer het, ons het heerlik gebly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you Jeannette, We are looking forward to your next visit. Warm regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

hans & Shirly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets 37, St. Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41da8dbcaf5c1d2e35500a7782d871e183b316b29d661f8872b72627c3eaa410042d0c12601688edaacc43be2bab7de3890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets 37 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.378241087312 32.410152060536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang