Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini River House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Manzini River House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Megan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Had such a lovely stay. The house was amazing with excellent view. We were in the pool all weekend watching wildlife on the riverbanks. Will definitely be back.

We did however struggle with water pressure in the three bedrooms to the right hand side of the house which made bathing and showering difficult. Other than that, all was perfect.

Gregory S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory S

Comfortable and relaxing.

See stars.

James W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Our stay at manzini River Lodge was everything we hoped it would be.

Given there is a game-viewer in the garage, it would be great to be able to use for a small extra cost and to get in one of the available suitably qualified game guides!

Manzini River House se terugvoer

Dear James,

Thank you so much for your stay, and I am delighted that you had a great time!

I apologise if you were not informed by our agent/myself, but all of our guests go on game drives (private/morning/afternoon/night drives) with the Mjejane Timeshare reception which is barely 300m from our house.

They charge only R220 pp and collect our guests at our front door, and only use qualified guides as per the law.

We hope to have you back in the near future!

Warm Regards,
Tim Parker

Manzini River House
Meryl E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl E

Amazing house with awesome views.

We had an amazing stay at Manzini River House. The river views from the house and the viewing deck are really special. Tim was a great host.

Louis P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Fantastiese uitsig en uitstekende geriewe.

Naweekbesoek. Ons het 3 wildsritte bestel by die bush camp en al die Groot 5 gesien behalwe buffels. Ons kan dit rerig aanbeveel as 'n bestemming.

Philip D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Fantastiese huis met lieflike uitsig op rivier en wildtuin.

Die huis is pragtig met 'n pragtige uitsig. Onverbeterlik.

Penny F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny F

Stunning, peaceful, breathtaking and magnificently beautiful!

We celebrated our 25th wedding anniversary with friends who share same anniversary as us at Manzani River House for a week. We absolutely loved our stay and created many memories and had so many laughs. Thank you Tim for sharing your magnificent piece of heaven with us in your beautiful home on the Crocodile River where you see the sunrise and the sunset. Just breathtakingly beautiful.

Christo O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Heerlike boswegbreek.

Vriendelike diens, mooi uitsig oor Krokodilrivier, netjiese skoon huis, wat goed versorg is. Die plek kom hoogs aanbeveel.

Ronald L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald L

Wonderful, relaxing stay. Beautiful views from the lodge.

We had a wonderful time. The lodge was clean, very neat and tidy and well serviced. Tim was very helpful in assisting with arranging game drives - thank you. Highly recommended.

Shayne W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W

An bushveld paradise.

The house is beautifully designed and well appointed. Loved the fact that we could sleep with the doors open because of the mozzie nets and screens. On the banks of the river, there is really no need to leave the house, I listened to elephants feeding at night while sitting on the deck. We did a few game drives and were incredibly lucky, we saw the big 5 including 5 different leopard. I will definitely book here again.

Christo O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Unieke verblyf wat mens nie gou sal vergeet.

Huis is modern en gerieflik ingerig, waar jy net kan aflaai en ontspan. Ruim huis met baie beweegspasie selfs vir 'n groot groep mense. Met aankoms was ons verwelkom deur 'n leeuwyfie wat 'n vlakvark jaag reg voor ons, terwyl ons in die swembad ontspan. Die olifante het daagliks kom groet en die uitsig oor die Krokkedilrivier maak mens rustig. Hierdie is 'n wegbreekbestemming wat jy moet beleef. Eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Vir seker 5 ster-verblyf.

Rickus T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus T

Verblyf was uitstekend, netjies and skoon.

Sien sterre.

Stephanie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S

Asemrowende uitsig!

Ons het 2 nagte geslaap en het elke oomblik geniet! Dit is 'n pragtige huis en die stoep se uitsig is asemrowend! Baie dankie, Tim, jy't ons mooi gehelp met alles en ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Nadine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Fantastic location and perfect vacation home.

Checks all the right boxes for a relaxed weekend in a luxurious home with views as far as the eye can see, better yet, from a rim flow pool.

Charl D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Absoluut ongelooflik.

Manzini River House is 'n moet! Dit is baie ruim binne en die leef areas vul mekaar mooi aan. Die stoep met swembad en boma braai is ongelooflik. Het heerlik geswem terwyl ons na die wild gekyk het. Die boonste wildkyk dek is 'n absolute bederf en skemerkelkies is 'n beslis 'n goeie opsie. Ons het ongelooflik baie wild voor die huis gesien - leeuwyfie wat vlakvarke bekruip reg voor die huis, baie olifante, rooibokke, koedoes, waterbokke, sebras, kameelperde. Die huis is baie nuut en daar is sekere benodighede wat nog aangeskaf moet word, maar ek is seker hulle sal dit binnekort bekom. Die rus en vrede en pragtige ligging was ideaal vir ons groep. Ons was vir 2 ritte in die Mjejane wildtuin self en was aangenaam verras met die hoeveelheid wild wat ons gesien het. Ons het 4 van die Groot 5 gesien en baie algemene wild.

Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mjejane Wildreservaat, Staanplek 116, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb24a5c15abef08590b0086e96e1dada8ddf946ee5003b05ccea3e597fdfc509c056992100f7303574ab7628a2e520586bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Mjejane Game Reserve, Stand 116 Erf 1 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.380231144007 31.712712026628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang