Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Map of Africa Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Annari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was vir een nag, maar ons sal weer gaan vir langer. Die uitsig was ongelooflik en daar is plaaslewe. Daar was 'n bokkie en 3 swanger potbellies. Darryl is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sasha
Map of Africa Accommodation
Baie dankie, sien weer.

Nicky S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Quiet, off-the-beaten track and comfortable accommodation. Beautiful view and acceptable accommodation. Rather cold in winter; an electric blanket or heater would have been appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vivienne F
Lang verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2025

Lekker, behalwe dat jy nie regtig jou privaatheid het nie. Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar negatiewe aspekte. Ek verstaan die verblyf is op 'n berg, so insekte is verstaanbaar, maar as daar oral spinnerakke sit, sê dit vir my dat daar nie ordentlik skoon gemaak is nie. Toe ons die bedkassie wegskuif, trek die spinnerakke saam. Die eienaar is vinnig om op probleme te reageer, wat 'n goeie ding is, maar ek voel net, moenie voor 8 by die huis inkom wanneer ons almal (dames) nog in ons slaapklere is nie. Wag ten minste tot bietjie later.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sasha
Map of Africa Accommodation
You guys should not book a house on a working farm with animals next time. Book in the city instead. Insects and spiders are part of a farm, and we cleaned today in the morning; there are 20 new spiders in the house. You had unplugged the entire farm WiFi. There were more houses that were complaining, and that is why we needed to get the WiFi on. I am sorry you did not have a great time, but this is farm life. I will look into moving the router to a neutral place so that this issue will not happen again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542acdb5d9310d63105c27e3112a0a5a784488c3fafea07aefa51f7ff829dd1ae0543536cb8eb1cabd0821473a650db498e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 335 Remskoen Street Hoekwil 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982760913955 22.568998792514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang