Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Map of Africa Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Map of Africa Accommodation is op 'n plaas van 5 hektaar in Hoekwil in Wildernis geleë, met lieflike uitsigte oor die woud en see. Gerieflike verblyf word in 'n plaashuis en 'n gastehuis gebied. Die eiendom bied 'n oorvloed voëllewe, en is 'n entjie vanaf die N2-hoofweg geleë, sodat gaste die rustige omgewing kan geniet.

Die Plaashuis is oud en bied praktiese lewe. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 'n enkelbed in elk. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mini-oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea sluit 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV in, en lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en lieflike see- en woud-uitsigte.

The Ocean View Guest House bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. 'n Addisionele bed kan gereël word vir 'n kind of 1 volwassene teen 'n ekstra koste. Die gastehuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas en oond en stoof, en die leefarea sluit 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer in. Die gastehuis beskik oor 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste wat van die kampgeriewe gebruik maak het 'n keuse van 10 grasperke en elke staanplek het die kapasiteit om 5 gaste te akkommodeer. Die staanplekke deel gemeenskaplike ablusiegeriewe wat toegerus is met 2 storte, wasbakke en toilette. Elke kampplek is toegerus met 'n kragpunt en gaste moet egter hul eie braaitoerusting saambring. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, basiese breekware en eetgerei.

Die ligging bied toegang tot 'n aantal besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete, insluitend strande, Map of Africa View Point, en staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Map of Africa Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Map of Africa Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542acdb5d9310d63105c27e3112a0a5a784488c3fafea07aefa51f7ff829dd1ae0543536cb8eb1cabd0821473a650db498e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 335 Remskoen Street Hoekwil 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982760913955 22.568998792514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang