Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maphupho Yemali

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Maphupho Yemali
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theuns K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K

Lekker gekuier.

Maphupho Yemali het alles wat ons nodig gehad het vir die paar dae wat ons in Marlothpark gekuier het. Daar het baie diere gereeld kom groet. Ek stel voor gaan koop vir jou kuier in Marlothpark, wildspille by die kooperasie in Komatipoort. Baie goedkoper en dan kan julle sommer gereeld die diere voer. Baie dankie Maphupho Yemali.

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek stem saam met die wildspille voorstel. Groete

Maphupho Yemali
Leonie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie E

Pragtige bos huisie!

Maphupho Yemali was sowaar 'n lekker klein huisie. Daar was sowaar baie diere wat kom groet het op die stoep, netjies en skoon met heerlike geriewe soos die dishwasher, aircons en wasmasjien. Beddens slaap heerlik en die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy benodig! Die eienaar is 'n baie vriendelik. Ek sal beslis binnekort weer daar bespreek en die pragtige bos huisie aan enige persoon voorstel. Baie dankie.

Dawid J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J

Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.

Het ons tydjie daar vreeslik geniet. Kan nie wag om terug te kom nie.

Philip B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Ons het dit baie geniet en wil beslis weer kom.

Die huisie was ideaal vir ons en ek het baie daarvan gehou dat elke slaapkamer sy eie badkamer het. Die kombuis is goed toegerus; hul kort net 'n beter kurktrekker.

Hannalie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie K

Wat 'n ongelooflike ervaring. Sal die pragtige juweel in die hartjie van die bosveld vir enige persoon ten sterkste aanbeveel.

Van die intrapslag tot ons vertrek het was net 'n belewenis. Asemrowend mooi in en om die huis. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek en vakansie. Al die nodige benodigdhede. Yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, wat dit baie gemaklik maak en ook 'n pragtige wasmasjien. TV, splash pool om in af te koel. Ag, die lys gaan aan. Baie netjies. En soos 'n baba geslaap. Dan praat ek nie van die eienares wat so hulpvaardig en vriendelik is nie.

Tirene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirene S

Het dit baie geniet.

Alles is daar wat nodig was. Was ook genoeg stoele buite. Sal net volgende keer eie kampstoele vat vir 'n lekker chill om die vuur.

Lize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Heerlike verblyf, met als wat jy nodig het!

Ons het vreesik lekker gebly. Mellisa was vinnig op terugvoer, die huis was silwerskoon en het alles wat mens nodig het vir die perfekte wegbreek!

Michelle P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Netjies, gerieflik, bekostigbaar.

Ons het baie lekker gebly. Huis was netjies en skoon. Daar was redelik genoeg geriewe. Ons sou net graag 'n bad verkies het vir die klein kinders wat nie hou van stort nie, maar het plan gemaak met 'n skottel. Swembad was gerieflik vir die klein kinders. Die pad binne Marlothpark kort bietjie onderhoud na die baie reën. Stoeplig buite het nie gewerk nie, so dit was baie donker as mens wou braai in die aand. Die kas in die spaarkamer was bietjie gebreek, so dit kort dalk net 'n regmaak. Die plekkie het ook nie kantgordyne gehad nie, so almal kon in die huis insien as die gordyne oop was. Andersins het ons baie lekker gebly. Eienaar het ook baie moeite gedoen om ons in kennis te stel van hoe dinge werk in Marloth ens.

Jeanine R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Was baie lekker en rustig gewees.

Die kamers en badkamer was skoon, maar die kombuis en leefarea het 'n spring clean nodig. Die kombuisgordyne is baie vuil, en van die potte moes ons eers was voor ons dit kon gebruik. Die kombuiskaste kan gerus 'n uitwas ook kry. Die rooi mat in die sitkamer is baie vuil en vol stof.

Maphupho Yemali se terugvoer

Hi Jeanine, dankie vir jou terugvoering. Die kwessies wat jy genoem het, is aangespreek. Groete

Maphupho Yemali
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Fantasties, wou langer bly.

Die blyplek self het gesorg vir al ons behoeftes, puik uiteengesit. Die bokke, muishonde en vlakvarke het jou deel gemaak van die natuur. Die apies het nie gepla nie. Die swembadjie was lekker om in af te koel. Die ligging was perfek. Sal enige tyd weer die plek gebruik.

Ina P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Lekkerste ooit.

Kort net 'n broodrooster in huisie, verder was als daar.

Maphupho Yemali se terugvoer

Ons sal 'n broodrooster koop!

Maphupho Yemali
Leanie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie P

Heerlik.

Diere kom gereeld 'n draai maak. Baie rustig en tot die kleintjies het dit geniet. Sal vir seker weer daar gaan draai.

Mlungisi N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi N

We had a great time wonderful place to be.

Maphupho Yemali is a great place to be but the toilet at the main bedroom is leaking but overall we enjoyed.

Maphupho Yemali se terugvoer

The leak has since been repaired. Thank you for the feedback.

Maphupho Yemali
Dirk L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Aangenaam met baie diere wat kom kuier.

Tweeplaatstoof moet regtig vervang met tweeplaatstoof met oondjie by en die kombuis toerusting wat stukkend is moet regtig vervang word bv. besems.

Maphupho Yemali se terugvoer

Ons sal die twee plaat stofie vervang met 'n stoofie met 'n oond.

Maphupho Yemali
Justine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine V

Dit was een awesome naweek. Julle plekkie is regtig baie mooi en netjies. Ons almal het dit baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid. Julle is awesome mensies.

Sien sterre.

Delia P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia P

Juweel vir 'n gesinswegbreek.

Perfekte akkommodasie vir 'n gesin van 4. Huis is privaat en sekuriteit is goed. Alles was skoon en netjies. Lekker geslaap, lekker gerus, lekker gestort, lekker gebraai en lekker gekuier. Alle toebehore was in werkende toestand en van goeie kwaliteit. Daaglikse dierebesoekers het tot groot vermaak gelei. Maria was 'n behulpsame en vriendelike gasvrou.

Conrad F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad F

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly die plek is regtig baie gerieflik en goed geleë. Die plek is baie goed toegerus. Ek sal hom regtig aanbeveel vir 'n gesin wat wil gaan rus.

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Conrad. Waardeer opreg. Julle is altyd welkom.

Maphupho Yemali
Sonja B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Everything we needed was available. The fact that there is a dishwasher, washing machine and tumble dryer available makes it so much easier.

I have nothing else to add. The amount of animals we saw was amazing. The location is superb - close to the river and shopping centre.

Esther M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Baie lekker, vol toegerus met lugversorging.

Ons het baie lekker gebly. Kombuis, beddens en aircon. Maak verblyf baie lekker gemaklik. Sal die eenheid vir enige iemand aanbeveel. As voordeurglas dalk na gekyk kan word net.

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie dankie Esther. Waardeer jou terugvoering opreg. Julle is altyd welkom.

Maphupho Yemali
Fanie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Baie netjies en prakties. Die perfekte plek as jy wil wegbreek bos toe.

Die mooiste diere gesien binne en buite. Leeus, luiperd, olifante en buffels in die rivier. Baie Lekker.

Scharl M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharl M

Goeie waarde vir geld.

'n Pragtige huis met alles wat nodig is om weg te breek van die jaag van die lewe en stad. Die ekstra moeite wat die eienaar gedoen het Vrydagnag om ons verblyf nog beter te maak, skop jy nie om elke hoek en draai uit nie. Beslis 'n moet. Ek gaan weer daar bly.

Prudence M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence M

Great value for money, great customer service!

I would definitely recommend it to other people, they won't regret.

Coenie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie V

Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet en die plek was skoon en netjies. Sal definitief weer bespreek binnekort. Lekker naby die wildtuin en goeie beddens om op te slaap. Al die geriewe wat mens benodig. Fantastiese naweek.

Nico S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Wat 'n heerlike, rustige naweek. Belewenis om die diere so te sê op jou voorstoep te hê.

Baie dankie Maria vir jou vriendelike ontvangs en geselsies. Splash pool was heerlik om in af te koel. Ek kan nie wag om weer 'n naweek op Maphupho Yemali se stoep deur te bring nie.

Maphupho Yemali se terugvoer

Enige tyd Jubilie. Baie dankie vir die mooi woorde. Waardeer opreg...volgende keer...game viewer trippie!! Hehe. Groete

Maphupho Yemali
Josua N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua N

Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer soontoe gaan.

Die plekkie is presies soos dit geadverteer word. Ons verblyf was gerieflik, en die kinders het dit baie geniet. 'n Groot plus was dat daar geen TV in die huis is, so ons kon lekker buite sit en die natuur geniet. Ons was verras deur 'n klompie kameelperde wat kom aandoen het by die waterpoel wat langs die huisie is. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel vir vakansiegangers wat net wil ontspan. Dis naby genoeg om uit te ry na die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede.

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde, Josua. Dit was inderdaad 'n plesier om jul by ons te hê. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Maria.

Maphupho Yemali
Johan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Wat n ervaring was dit nie.

Die diere kom na mens toe en 'n mens kan hulle voer en vryf. En die kinners love dit so baie. Baie dankie vir die gawe eienaars vir die geleentheid.

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie dankie Johan. Julle was wonderlike gaste. Kan nie wag om jul terug te verwelkom nie!

Maphupho Yemali
Chane D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane D

Gerieflik.

Vreeslik lekker gebly met 2 gesinne met klein kinders, baie behulpsaam en baie vriendelik! Sal dit vir enige iemand aanbeveel en self weer gaan!

Maphupho Yemali se terugvoer

Baie dankie Chane. Jul is enige tyd welkom. Sooo bly jul het dit geniet.
Groete

Maphupho Yemali
Petro D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Lekker.

Huis was skoon en netjies. Net die plonspoel is meer 'n groot bad waar daar water in en uitgetap moet word, aangesien daar nie 'n pomp en filter sisteem in is om water te sirkuleer nie. Die kraan by die kombuis wasbak moet reggemaak word, want hy is los.

Joe P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

Rustig tussen die bome en diere.

Die huis is basies, maar als is beskikbaar wat nodig is vir 'n week of meer se verblyf. Die mini-swembad was 'n nuttige toevoeging. Die omgewing is baie rustig en die diere kom maak gereelde besoeke aan die huis.

Js N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Js N

Netjies en skoon.

Huis netjies en skoon. Kamers en badkamers is gerieflik en netjies. Braai-gedeelte was ook gerieflik gewees.

Hettie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie B

Lekker huis in 'n stil area.

Die slaapkamers met eie badkamers is gerieflik behalwe dat daar nie rakkies in badkamers is nie. Ongelukkig met ons aankoms was die beddens nie opgemaak nie, die matjies was nat en in wasmasjien gelos. Die kombuis-area is nie baie gerieflik nie en werksarea te hoog vir kort mense. Daar's ook nie plek om kruideniersware te pak nie. Die eetgerei is onvolledig.

Rynette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rynette C

Fantastiese ervaring en baie diere besoekers.

Baie lekker gewees, pragtige huisie. Al negatiewe punt dat huisie baie vuil binne was. Na ver pad se ry was dit nie lekker om by 'n vuil huis in te stap nie.

Maphupho Yemali se terugvoer

Die huis word deeglik skoongemaak voor en na elke besoeker. Ons spuit wel ook deeglik binne en buite vir veral miere, dis die eerste keer dat iemand daaroor kla. Jammer dat julle dit nie vroeër met my opgeneem het nie.
Groete

Maphupho Yemali
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Korhaanstraat 2929, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkA020D7b2gJdKZLIBK9y2FTesleMenz0BNVO5mEGDHNMhvgs0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 2929 Korhaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -25.338745744593 31.798000435104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang