Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maple Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eerste verdieping op die gronde van Maple House, 'n residensiële perseel in Bergvliet, 'n suidelike voorstad van Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n koninggrootte-hemelbed in die oopplan-ateljee-area sowel as 'n kombuis en 'n etenstafel. Die slaapkamer het 'n stapelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Maple Cottage het WiFi en 'n TV met DStv. Die groot houtbalkon het 'n braai, bankie en sonstoele. Die swembad, tuin en wasgeriewe word met ander gaste gedeel.

Maple Cottage is in 'n pragtige, stil area naby die lieflike Constantia-vallei en wynlandgoedere aan die hange van Tafelberg, soos Groot Constantia en Buitenverwachting, geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maple Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08900cdf4eab52b20e80ae8a3ad12adb912f6bf219aa44365f68887eb757bce8d8d32d02ef5d8c5993741f6f6a10afdaa5d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Maple Lane Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.04282 18.4520899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang