Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wikus S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Sal aanbeveel. Lekker gebly, die plek is baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Voldoen aan die behoeftes. Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd teruggaan. Ontbyt was baie lekker. Lekker privaat en in ’n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
1 nag
4.8
Aug 2019

Great atmosfeer en verblyf. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catherine
Maple Manor
Thank you for your very kind words.

George G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Netjies en veilig. Stil en gemaklike omgewing met veilige parkering. Kamer se netheid is beslis 'n wenner. Ontbyt is net reg en net genoeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catherine
Maple Manor
Thank you for your lovely review

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

'n Veilige, rustige en netjiese plekkie met goeie en vriendelike diens. Het Maple Manor gekies omrede dit 4 km vanaf 94.7 cycle challenge was. Het weer vir volgende jaar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus V
1 nag
4.6
Aug 2018

Skoon, netjies en baie vriendelik. Baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Maple Manor
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Betty L
1 nag
5.0
Nov 2017

Gastehuis was baie gerieflik en ligging was uitstekend vir die 947. Die gasvrou was baie behulpsaam en tegemoetkomend. Sy het baie moeite gedoen on ons spesifieke behoeftes te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Maple Manor
It was only a pleasure.

Adri V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Huis weg van jou huis. Vriendelik, netjies beslis die moeite werd. Ongelooflike groot kamers. Volledige badkamers. Sou net graag yskas in die kamer wou hê. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliseo D
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

Enjoyed her stay. All was in order, the lady that stayed here was very impressed and enjoyed her stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
4.2
Aug 2017

Gerieflike en snoesig. Die personeel en die gasmense was baie vriendelik en het na al my behoeftes omgesien. Lieflike, knus kamer met verwarmers en elektriese komberse. Ontbyt was op tyd beskikbaar en heerlik. Miskien net meer DStv-kanale in die kamer? Heerlike verblyf, 3 nagte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Catherine
Maple Manor
Hi Susan Thank you for your kind words Regards Cathy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Tree-sirkel 461, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlja1raIRV3GrEr0rISzKmtrDXIWvtUDJkEOSQW3vmBSbHEypbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 461 Silver Tree Circle Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.962424 28.048994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang