Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Maple Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wikus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S

Sal aanbeveel.

Lekker gebly, die plek is baie mooi en rustig.

David C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David C

Voldoen aan die behoeftes.

Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd teruggaan. Ontbyt was baie lekker. Lekker privaat en in ’n stil omgewing.

Herman V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Great atmosphere and accommodating.

Friendly service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great atmosfeer en verblyf.

Vriendelike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maple Manor se terugvoer

Thank you for your very kind words.

Maple Manor
George G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George G

Netjies en veilig.

Stil en gemaklike omgewing met veilige parkering. Kamer se netheid is beslis 'n wenner. Ontbyt is net reg en net genoeg.

Maple Manor se terugvoer

Thank you for your lovely review

Maple Manor
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

'n Veilige, rustige en netjiese plekkie met goeie en vriendelike diens.

Het Maple Manor gekies omrede dit 4 km vanaf 94.7 cycle challenge was. Het weer vir volgende jaar bespreek.

Wikus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Maple Manor se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Maple Manor
Betty L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty L

Gastehuis was baie gerieflik en ligging was uitstekend vir die 947.

Die gasvrou was baie behulpsaam en tegemoetkomend. Sy het baie moeite gedoen on ons spesifieke behoeftes te akkommodeer.

Maple Manor se terugvoer

It was only a pleasure.

Maple Manor
Adri V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Huis weg van jou huis. Vriendelik, netjies beslis die moeite werd.

Ongelooflike groot kamers. Volledige badkamers. Sou net graag yskas in die kamer wou hê. Heerlike ontbyt.

Aliseo D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliseo D

Enjoyed her stay.

All was in order, the lady that stayed here was very impressed and enjoyed her stay.

Susan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Comfortable and cosy.

Staff and hosts very friendly and all my needs were catered for. Lovely cosy room with heaters and electric blankets. Breakfast was available on time and was tasty. Only request would be for more DStv channels which I as a guest could select from my room. I had a great 3 night stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike en snoesig.

Die personeel en die gasmense was baie vriendelik en het na al my behoeftes omgesien. Lieflike, knus kamer met verwarmers en elektriese komberse. Ontbyt was op tyd beskikbaar en heerlik. Miskien net meer DStv-kanale in die kamer? Heerlike verblyf, 3 nagte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maple Manor se terugvoer

Hi Susan
Thank you for your kind words
Regards
Cathy

Maple Manor
Tricia F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia F

Heerlike en rustige verblyf.

Ons het werklikwaar ons verblyf vreeslik geniet en sal definitief weer Maple besoek. Kos was heerlik en die omgewing is rustig en mens kan regtig lekker ontspan! Baie dankie aan almal daar wat ons verblyf so gerieflik gemaak het en julle gasvryheid word waardeer!

Maple Manor se terugvoer

Many thanks, for your kind words.

Maple Manor
Jenny M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny M

Pragtige, rustige en deftige verblyf met vriendelike gasvrou en personeel.

Die gastehuis is sentraal geleë om Monte Casino te besoek.

Dirk V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Die bestuurspan is uitstekend en die ligging waarvoor ek die akkommodasie gebruik het, is ideaal.

Die atmosfeer en reuk tussen die perde is ongelooflik en laat jou onmiddellik ontspan.

Karen M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Dit was heerlik en soos ons huis.

Alles by Maple Manor was lekker. Die eienaars baie gasvry en ontbyt heerlik. Niks is te veel moeite nie, en die diere 'n bonus vir my, aangesien ek lief is vir diere. Die perdafrigting soggens was ook 'n fees om te aanskou. Dit is regtig lieflike verblyf met net die regte atmosfeer om verfris weer die wilde Gautengse paaie aan te pak.

Martjie K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie K

Fantasties!

Dit was heerlik! Rustig, netjies en stil. Heerlike ontbyt gehad.

Ria M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Fantasties.

Die kamers is baie goed ingerig en hulle bedien 'n heerlike ontbyt.

Maple Manor se terugvoer

Beste Daleen,
Baie dankie vir mooi woorde, dit word waardeer!

Maple Manor
Nicky D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky D

Aangename tydjie gehad.

Ek het baie van die area en die oop ruimte gehou. Cathy end Garth was baie vriendelik.

Tracy K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Maple Manor was lovely, Winnie is a real gem, great breakfast.

Maple Manor was just what my daughter and I had hoped for. Winnie is a real gem; she made us feel very welcome on arrival. She showed us what we needed to know about breakfast, using the lounge and the honesty bar. Winnie also make a lovely breakfast, thank you. The upstairs flat, Room 4, was ideal and beautifully decorated, with plenty bedroom cupboard space. I loved the old fashioned bath. Our flat kitchen was perfect, with everything we needed, including complementary tea, coffee, lovely biscuits and milk on arrival. BUT you really need to re-think the fold down sleeper couches, not the most comfortable of designs to sleep on unfortunately. Cathy the owner was just a phone call away, and I have to say again that your home is beautiful. My teenage daughter and I felt very safe, thank you.

Tracey W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W

Enjoyed our stay! Everything was perfect!

From the minute we arrived we were made to feel at home. Rooms are big and beautiful. Cathy and her husband are wonderful hosts.

Jan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie aangenaam! Thanks to Cathy, Garth, Mandisa as well as film star Max and mates.

Pleasant and friendly, from reception to playing with dogs, chatting with hosts. Bedroom ultra clean and comfortable (very quiet), bathroom and all furnishings 100%. Breakfast 5 star. Affordable as well. Well done! Highly recommended.

Warren S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Owners very pleasant, very helpful - it had a world class feeling to it

All this was possible because your booking agent Shirley made the effort with lots of emails and communication, certainly an asset to your business - well done guys! We had a great stay at Maple Manor. Other comments regarding another booking I made have been sent via e-mail to applicable personnel.

Karen L - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen L

Good

Fantastic customer service.

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Tree-sirkel 461, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlja1raIRV3GrEr0rISzKmtrDXIWvtUDJkEOSQW3vmBSbHEypbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 461 Silver Tree Circle Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.962424 28.048994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang