Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Studio

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Janine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Modern. Netjies. Skoon. Baie modern en netjies met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Pragtig stil buurt. Die geriewe was aanvaarbaar, maar kort fynere aandag aan detail. Goed wat ons gepla het: Ons het tien dae gebly en in daardie tydperk was die woonstel eenkeer skoon gemaak. Niemand het gevra of dit dalk weer skoongemaak moet word nie. Daar is geen pak-/hangplek in die badkamertjie nie, en die rakkie reg bo die wasbak is nie net onprakties nie, maar ook gevaarlik, want dit is nogal moeilik om nie jou gesig daarteen te stamp nie. Daar is geen braaibak in die kombuis nie. Daar was geen waaier in die eenheid nie. Ons het wel dag een daarvoor gevra en dit gekry, wat die lugvloei baie verbeter het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maple-laan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b70a2be5b04f9b24ab5b3e15b95cae65a96e6decb2bca1bf9655598feb5fee74427b4d124ec8640c4bc40da7d42574c351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Maple Lane Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0428444 18.4520625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang