Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maple-laan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maple Studio is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op 'n residensiële eiendom in Kaapstad se suidelike voorstad, Bergvliet, geleë is.

Hierdie stylvolle ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en sitarea, met 'n aparte kombuisie. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. 'n Gerieflike rusbank, 'n TV met satellietkanale en 'n etenstafel met sitplek vir 2 is in die eenheid beskikbaar.

Die ateljee maak oop op 'n privaat patio met 'n buitesitarea en braai-area. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad, tuine en waskamer. Parkeerplek word in die motorhuis voorsien.

Die eiendom is 'n maklike rit vanaf die sentrale Kaapstad en strande, asook die Constantia-wynlande. Die area spog met skole en privaat hospitale, wat Maple Studio 'n voorkeurkeuse maak vir beide sakereisigers en toeriste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Maple Studio
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Maple-laan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maple Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maple-laan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b70a2be5b04f9b24ab5b3e15b95cae65a96e6decb2bca1bf9655598feb5fee74427b4d124ec8640c4bc40da7d42574c351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Maple Lane Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0428444 18.4520625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang