Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maponto House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Maponto House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Avril H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril H

Safe, clean, relaxing and conveniently located.

We enjoyed our stay very much, we will definitely go back. We had the most amazing views. Waking up to the sounds and the sight of the ocean calms the soul. The place is stocked with all the essential items you will need, whether for a weekend or a month's stay.

Maryke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Heerlik modern met uitstekende ligging!

Die ligging is perfek en ons kon heerlik braai. Uitstekende potte en panne en lekker skerpe messe. Uitstekende beddegoed en 'n lekker bed. Een kamer kort egter kasruimte, die ligter het nie gewerk nie, en die leerbank is deurgesit.

Maponto House se terugvoer

Ons is bly dat julle die huis geniet het en baie jammer vir enige ongerief. Die probleme wat uitgewys is, is reggestel en ons hoop om julle weer te verwelkom by Maponto House.

Maponto House
Eliska M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliska M

Ons het heerlik gebly. Mooiste view en netjiese plek. Maponto House sien weer!

Ons het heerlik gebly! Dit het gevoel asof ek op my eie privaat eiland is. Die mooiste view en die plek is baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek, Maponto House! Julle sien ons vir seker weer.

Maponto House se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Maponto House
Annatjie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L

Fantasties.

Beste ligging - naby alles - eie privaat strand - groot ruim vertrekke - net eenvoudig stunning!

Maponto House se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Maponto House
Antonie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Fantasties stil en veilige plek. Pragtige uitsig oor die see.

Ontspanne omgewing sonder 'n geraas.

Maponto House se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier by Maponto House.

Maponto House
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schrywerhoek-keeromstraat 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9f364db53b17d5dcb5b0ca3cf0066c9db28375243ae8dea7ac13898aaeeea290a3ca42ac1287254854023edb89f0671c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 16 Schrywerhoek Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.062351572077 18.041473021768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang