Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mapula

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mapula
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anthea O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea O

Ongelooflike ervaring met die diere wat so naby kom.

Ons het heerlik gebly. Ons tweede keer by Mapula. Het ongelooflik baie diere gehad wat kom groet het. Die huis het alles en nog meer wat jy nodig het.

Anthea O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea O

Heerlik gerus. 'n Onvergeetlike kuier saam met die diere.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige huis met alles in wat mens nodig het. Ons het baie diere gesien. Daar is ook ongelooflik baie voëllewe wat ons baie geniet het. Ons sal definitief Mapula weer besoek en aanbeveel vir vriende van ons om daar te gaan bly.

Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Wonderlike ervaring.

Ons het lekker gebly! Gerieflike huis. Stil omgewing. Daar was elke dag koedoes, en vlakvarke, zebras, duikers en vele meer. Het aande omgekuier om die vuur en ons vergaap aan die nagapies. Hoop om gou weer te gaan!

Fanus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V

The place is spacious and located in a quiet area in Marloth with lots of wildlife.

Great bush vacation!

Vanaf R2 850
R2 850 R2 423
per nag, vir 11 mense
Vanaf R2 850
R2 850 R2 423
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3181, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f10cc01389eb941d93e69b6fdaed3fedaab58c24f3b74a307e53bb9c771440209baf53fd2573f68a5011aac7bfe116c234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 423 per nag, vir 11 mense 4 5 1 5 3181 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337430574073 31.806388375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang