Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maputaland Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ruben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Beste kliëntediens, beste tyd. Ons was hier op wittebrood. Ons het so tuis gevoel. Die diens en die mense is verskriklik vriendlik en het ons gehelp met ales wat hulle kon. Die kamers was great en die ligging van die plek is perfek om Cape Vidal toe te gaan. Die strand in Cape Vidal is regtig great. Die mense by die gastehuis het ook vir ons great raad gegee oor die roetes en regte tye vir Cape Vidal. Vrek lekker vis gebraai in die braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Kamer was pragtig. Goeie diens. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Greta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Skoon en netjiese verblyf en kundige gasheer! Maputaland gastehuis is 'n klein, netjiese onderneming wat puik deur sy sorgsame gasheer en gasvrou bedryf word. Ons ontbyt was albei dae stiptelik bedien en die gasheer het puik aanbevelings gemaak t.o.v. eetplekke, besienswaardighede en 'n alternatiewe roete na ons volgende bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gisela
Maputaland Gastehuis
Thank you Greta for the kind words, we are delighted that you both enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again some time. Kindest Regards Jorg & Gisela

Gert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Beautiful place with excellent service. Just perfect. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

We will definitely return! Very friendly service and a beautiful place. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2016

Home away from home. The hosts created a very homely atmosphere and you feel part of St. Lucia immediately. They are very informative about what is happening in St. Lucia and made the whole experience worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gisela
Maputaland Gastehuis
Dear Anneke, thank you so much for your kind words. I am glad you had a fantastic time. Kind regards Gisela

Riana H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2014

Alles was baie skoon en netjies, en die eienaars is baie gasvry. Gsvry, skoon en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joyce Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2013

Fantastic guest house It's a really great experience for all of us staying in Maputaland. Thanks to Gisela and Peter's hospitality, we enjoyed our trip very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2013

Thanks to Gizela for taking care of our Pastor and his wife. Great place for peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

jamie m
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2013

It was homely and welcoming I thoroughly enjoyed my stay, the owners were very knowledgeable and forthcoming with suggestions of what to do. Will certainly stay here again and suggest to others, that they also stay at Maputaland Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e268c7aeb4f76ac85f5770609bb33e909246e321c693a8fc6f9cb823ef9481db6054a5b2932c7829db1bae90372d5a5003c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Kabeljou Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374863060011 32.416706085205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang