Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maragslapie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sene B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

See-rus, see-vrede, see-gemak. Dit was heerlik! Ek het heerlik gebly in Maragslapie. Vir my was dit 'n wegbreek, weg van die gewoel van die stad en rustigheid naby die natuur, en ek het albei in oorgawe ontvang. Lizelle is 'n besonderse gasvrou en haar omgee in voorbereiding tot 'n goed beplande ontspanningsoase is ooglopend en tasbaar. Heerlike tuisgebakte beskuit, koffie, tee, suiker en melk, als wat ek vergeet het om te pak! Selfs voorbereiding met gas en liggies indien beurtkrag opduik. Die sonsondergang, uitsig oor die see, loopafstand tot die blou bankie en strand het die plek pragtig afgerond. Ek sien uit om eendag weer daar 'n pouse op die lewe te roep. Baie dankie, dit was net wat ek nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lekkerste plek vir sielsrus! My eerste keuse as ek wil wegbreek. Wonderlike plekkie, perfek uitgerus met alles wat jy kan benodig. Gemaklike banke/bed, wonderlike stort, kombuisie het alles! Sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Carlene Jy is so 'n rustige gas, ons weet nie van jou nie! Dankie vir jou mooi resensie! Lizelle Kitshoff

Elmarie K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike plekkie vir ontspan. Lekker gebly, woonstel is baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het en nog meer is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Elmarie Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Groete Lizelle

Karlheinz J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Adequate. Soundproofing from the main house can be improved. Large dogs with a low fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Karlheinz Thanks for your review! Sorry for the inconvenience, but it's a holiday home and you are the first to complain about the noise, remember it's vice versa! Yes, all Jacobsbay's fences are low, but our large dogs can't get over it and we take them along for our and our visitors' safety.

Anonieme gas
Kort verblyf
1.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Debbie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek. Fantastiese plek. Wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Debbie Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Gaste soos julle is altyd weer welkom! Lizelle

Alona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike verwelkoming en ons het baie tuis gevoel. Ons verblyf was baie lekker. Ons gashuur het uit haar pad gegaan vir ons gemak. Die klein detail soos sjokoladetjies en beskuit ens. was baie verwelkomend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was so stil, ons het nie geweet van gaste nie. Die eenheid is ook in 'n puik toestand agtergelaat!

Trudy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Dit was awesome. Dit was wonderlik geleë met 'n fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie dag Trudy Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Ek sien diens is as 4 aangedui. Ek sal graag wil weet wat die probleem was, sodat dit aangespreek kan word? Baie dankie! Lizelle Kitshoff

Philip D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorbly! Rustig en heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir kort en kragtige terugvoering!

Robert D
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

Perfek. Perfekte bestemming vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie middag Robert Baie dankie vir jou kort, maar kragtige resensie. Groete Lizelle Kitshoff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baviaantjie Bend 38, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0650c9318fa86ba0bec1de07a114e56334f559ca70c76e889e048d59800ed5a4376d556b27f2ecb78eb36a8edc957070d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 38 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.977624919469 17.88712036883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang