Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maragslapie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Maragslapie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Debbie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Fantastiese plek.

Fantastiese plek. Wonderlike gasvrou.

Maragslapie se terugvoer

Hi Debbie
Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie!
Gaste soos julle is altyd weer welkom!
Lizelle

Maragslapie
Alona S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alona S

Vriendelike verwelkoming en ons het baie tuis gevoel.

Ons verblyf was baie lekker. Ons gashuur het uit haar pad gegaan vir ons gemak. Die klein detail soos sjokoladetjies en beskuit ens. was baie verwelkomend gewees.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was so stil, ons het nie geweet van gaste nie. Die eenheid is ook in 'n puik toestand agtergelaat!

Maragslapie
Philip D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Sal enige tyd weer daar oorbly!

Rustig en heerlike verblyf.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie vir kort en kragtige terugvoering!

Maragslapie
Robert D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Perfek.

Perfekte bestemming vir 'n lekker vakansie.

Maragslapie se terugvoer

Goeie middag Robert
Baie dankie vir jou kort, maar kragtige resensie.
Groete
Lizelle Kitshoff

Maragslapie
Alfonso B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso B

Fantasties!

Netjies en stil en rustig!

Maragslapie se terugvoer

Goei middag Alfonso
Baie dankie vir jul kort en kragtige resensie.
Bly jul kon die stilte en rustigheid van Jacobsbaai ervaar en geniet.
Groete
Lizelle Kitshoff
MARAGSLAPIE

Maragslapie
Leslene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslene M

Amazing, breathtakingly beautiful, tranquil and restful.

The owners thought of every last detail, even wood supplied. Beautiful cottage with uninterrupted views of the bay and birds. Very comfortable and cozy.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie, baie bly jul het kuiertjie geniet.

Maragslapie
Benita S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

Heerlik ontspanne en vriendelike gasvrou.

Heerlik geleë, goeie plek vir net rus vind.

Maragslapie se terugvoer

Goeie môre Benita

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek stem saam met jou dat Maragslapie 'n rustigheid oor 'n mens bring.

Groete
Lizelle

Maragslapie
Carlene B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene B

Saligheid vir die siel.

Maragslapie was 'n heerlike wegbreek plekkie. Die uitsig was pragtig en die huisie is baie goed toegerus. Ek sal beslis weer gaan kuier!

Maragslapie se terugvoer

Goeie middag Charlene
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek is baie bly jy het lekker gekuier en gerus. Hoop om jou eendag weer by Maragslapie te sien.
Groete
Lizelle Kitshoff

Maragslapie
Louise H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Amazing.

We had a great time and the owners are very friendly and helpfull. We will definitely be going there again.

Maragslapie se terugvoer

Hi Louise, baie dankie vir jou goeie resensie. Julle was baie maklike en lekker gaste. Hoop ons sien julle weer. Groete. Lizelle Kitshoff

Maragslapie
Susan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Wat 'n lieflike plek met die mooiste view. Sal dit definitief aanbeveel.

Pragtige plek. Ongelooflik goed toegerus. Absoluut alles is daar wat jy mag benodig. Selfs vir loadshedding is daar 'n gasstoof en baie batteryliggies. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Al wat ons gepla het, is die feit dat die eenheid nie gediens is gedurende ons verblyf nie. Ons moes self skoonmaak. Maar die gasvrou het wel gedurende ons verblyf skoon handdoeke gebring.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering! Dis 'n selfsorg eenheid en ek het gevra of ons kan skoonmaak en beddegoed ruil en gaste het geantwoord dat slegs skoon handdoeke welkom sal wees! Geen skoonmaakfooi word van gaste gevra nie!

Maragslapie
Andries D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Recharge your batteries.

I had a great, relaxing weekend away. It's really close to the beach if you want to get some sand between your toes and fresh air in your face. Be warned, both of those can be chilly at times. The cottage is comfortable. Check-in and check-out were super easy with the key safe. Jacobsbaai is small, and not bustling, but I'd heartily recommend O'Driscoll's for food and good company.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie Andries vir jou goeie resensie. Altyd lekker om te hoor as gaste hul verblyf by Maragslapie geniet.
Groete
Lizelle Kitshoff

Maragslapie
Dewald S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald S

Maragslapie is 'n baie netjiese, skoon plek. Ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Ligging is perfek met die see-uitsig. DIe huis is baie netjies en skoon en ons het die braai-area terdeë geniet en lekker daar ontspan en gekuier. Lizelle se diens was uitstekend en sy het heeltyd opgevolg en seker gemaak dat ons gelukkig is en of ons dalk enige iets benodig.

Maragslapie se terugvoer

Baie dankie Dewald, vir jou positiewe terugvoering, bly jul het die kuiertjie geniet. Julle was ook baie netjiese gaste, wat die eenheid baie netjies agter gelaat het.

Maragslapie
Nicolas S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas S

Great stay. Very comfortable.

Only negative was the mosquitoes. A warning would have been nice.

Maragslapie se terugvoer

Thanks for letting me know about the mosquitoes! There is mosquito machines and spray in each unit, but I will also put something like Peaceful Sleep in the units.

Maragslapie
William R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Heerlike skoon verblyf.

In my geval was die aantal trappe net te veel maar vir Paasnaweek het ek nie veel keurse gehad nie. As ek vroëer kon bespreek sou ek liewers verblyf op die onderste verdieping gelike het, maar ek kan nie kla nie en die plek was skoon en netjies wat die belangrikste was.

Maragslapie se terugvoer

Hi William
Baie dankie vir jou resensie. In die beskrywing van die 2 eenhede word daar duidelik genoem dat die eenhede albei deur trappe bereik word en is dit die gaste se keuse of hul daarvoor kans sien of nie. verder is ek dankbaar dat jul die plekkie skoon en netjies gevind het.
Groete
Lizelle

Maragslapie
Herman L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Perfek vir die winter.

Die plek is 'n klipgooi vanaf die see. Daar was als wat ons benodig het en die vuurmaakplek was baie lekker vir die winteraande.

Maragslapie se terugvoer

Goeie môre.

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering! Bly jul het kuiertjie geniet.

Mooi week verder.

Lizelle Kitshoff

Maragslapie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baviaantjie Bend 38, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0650c9318fa86ba0bec1de07a114e56334f559ca70c76e889e048d59800ed5a4376d556b27f2ecb78eb36a8edc957070d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 38 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.977624919469 17.88712036883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang