Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maragslapie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Debbie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek. Fantastiese plek. Wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Debbie Baie dankie vir jou kort en kragtige resensie! Gaste soos julle is altyd weer welkom! Lizelle

Alona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike verwelkoming en ons het baie tuis gevoel. Ons verblyf was baie lekker. Ons gashuur het uit haar pad gegaan vir ons gemak. Die klein detail soos sjokoladetjies en beskuit ens. was baie verwelkomend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was so stil, ons het nie geweet van gaste nie. Die eenheid is ook in 'n puik toestand agtergelaat!

Philip D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorbly! Rustig en heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir kort en kragtige terugvoering!

Robert D
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

Perfek. Perfekte bestemming vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie middag Robert Baie dankie vir jou kort, maar kragtige resensie. Groete Lizelle Kitshoff

Alfonso B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties! Netjies en stil en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goei middag Alfonso Baie dankie vir jul kort en kragtige resensie. Bly jul kon die stilte en rustigheid van Jacobsbaai ervaar en geniet. Groete Lizelle Kitshoff MARAGSLAPIE

Leslene M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Amazing, breathtakingly beautiful, tranquil and restful. The owners thought of every last detail, even wood supplied. Beautiful cottage with uninterrupted views of the bay and birds. Very comfortable and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie, baie bly jul het kuiertjie geniet.

Benita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlik ontspanne en vriendelike gasvrou. Heerlik geleë, goeie plek vir net rus vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie môre Benita Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek stem saam met jou dat Maragslapie 'n rustigheid oor 'n mens bring. Groete Lizelle

Carlene B
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Saligheid vir die siel. Maragslapie was 'n heerlike wegbreek plekkie. Die uitsig was pragtig en die huisie is baie goed toegerus. Ek sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Goeie middag Charlene Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek is baie bly jy het lekker gekuier en gerus. Hoop om jou eendag weer by Maragslapie te sien. Groete Lizelle Kitshoff

Louise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing. We had a great time and the owners are very friendly and helpfull. We will definitely be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Hi Louise, baie dankie vir jou goeie resensie. Julle was baie maklike en lekker gaste. Hoop ons sien julle weer. Groete. Lizelle Kitshoff

Susan V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Wat 'n lieflike plek met die mooiste view. Sal dit definitief aanbeveel. Pragtige plek. Ongelooflik goed toegerus. Absoluut alles is daar wat jy mag benodig. Selfs vir loadshedding is daar 'n gasstoof en baie batteryliggies. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Al wat ons gepla het, is die feit dat die eenheid nie gediens is gedurende ons verblyf nie. Ons moes self skoonmaak. Maar die gasvrou het wel gedurende ons verblyf skoon handdoeke gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir goeie terugvoering! Dis 'n selfsorg eenheid en ek het gevra of ons kan skoonmaak en beddegoed ruil en gaste het geantwoord dat slegs skoon handdoeke welkom sal wees! Geen skoonmaakfooi word van gaste gevra nie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baviaantjie Bend 38, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0650c9318fa86ba0bec1de07a114e56334f559ca70c76e889e048d59800ed5a4376d556b27f2ecb78eb36a8edc957070d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 38 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.977624919469 17.88712036883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang