Maranatha Guesthouse and Conference Facilities
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Bendlaan 3, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R5 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
LMaranatha Guesthouse and Conference Facilities is in Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Maranatha Guesthouse and Conference Facilities beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen smaakvol versier is. Elke slaapkamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n hoekbad, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.
'n Heerlike ontbyt word bedien en dit kan selfs na jou kamer gebring word. Die gastehuis het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n lekker swembad om in af te koel. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Maranatha Guesthouse and Conference Facilities is naby winkels, restaurante, die hawe, die strandfront en ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Nomabhaca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- North Bendlaan 3, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Bendlaan 3, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap