Maranzhe Villa
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appelblaarsingel 50, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maranzhe Villa bied selfsorgverblyf in Musina en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie dorpie.
Verblyf word in 10 soortgelyk woonstelle gebied. Elke woonstel het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n privaat badkamer, linne en handdoeke, 'n toegeruste kombuis, leefarea met 'n slim-TV en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n klein buite-area met buitemeubels en veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante geleë en besienswaardighede in die omgewing sluit die Musina Baobab Reservaat wat 4,9 km ver is en die Beitbridge-grenspos na Zimbabwe wat sowat 18,7 km ver is, in.
Ligging
- Appelblaarsingel 50, Musina, 0900, Limpopo
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appelblaarsingel 50, Musina, 0900, Limpopo