Maratea 16
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jenny P - Sep 2024
Algehele gradering
A perfect location for families, including teenagers and children.
Maratea 16 se terugvoer
Delighted to hear your positive feedback. The apartment aims to offer a home away from home for families. Thank you for your business. We hope to see you again in the future.
Bertus E - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand.
Wayne W - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi sekuur en ruim.
Mari M - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik, gerieflik, pragtig! Dankie!
Maratea 16 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis wonderlik om te hoor julle het dit geniet. Ons is bly om te verneem dat die diens en kommunikasie effektief was.
Rune D - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend maar warm.
Leander B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Roelof D - Des 2023
Algehele gradering
Ons gunsteling vir 2023.
Lizbe J - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan.
Coenraad D - Apr 2023
Algehele gradering
Die veblyf was baie lekker en plek is baie lekker om in the bly.
Richaardt P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Garth S - Mei 2022
Algehele gradering
Beste verblyf beleef in 'n baie lang tyd.
Lees meerMaratea 16 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n baie uitdagende tyd vir almal en julle mooi gesindheid en oop kommunikasie het dit makliker gemaak om die proses te bestuur.
Ek is baie bly alles het uitgewerk en dat julle die eiendom en geriewe geniet het. Volgende keer bestel ons beter weer in KZN.
Bianca J - Apr 2022
Algehele gradering
'n Perfekte plekkie.
Maratea 16 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gerus.
Johan F - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Gill G - Nov 2021
Algehele gradering
Very accommodating and professional. Seamless booking experience.
Tina V - Okt 2021
Algehele gradering
Well kept, neat and clean. Perfect for small family or group of friends.
Maratea 16 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to see you again in future.
Magret S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik baie geniet! Lekker naby aan die strand.
Leonard B - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en gerieflik.
Maratea 16 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Baie bly om te hoor julle het dit geniet.
Bertus D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie en billike akkommodasie in Ballito.
Maratea 16 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te akkomodeer
Nicolene N - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Maratea 16 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Was 'n plesier om tot diens te wees. Sien julle weer.
Marié O - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim, netjiese woonstel. Goed toegerus met alles wat 'n gesin nodig het.
Christine M - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, Goeie diens. Gerieflik, netjiese badkamers.
Sandra B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjiese plekkie, goeie waarde vir geld.
Maratea 16 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Monika K - Apr 2019
Algehele gradering
'n Baie lekker langnaweek.
Michelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Hope spasie, alles wat jy moontlik kan nodig hê, sentraal geleë en baie netjies.
Maratea 16 se terugvoer
Goeie dag Michelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly dat julle 'n positiewe ervaring gehad het.
Ons sal beslis jou voorstel oorweeg
Sien julle weer!
Riekie T - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike plek!
Roland S - Sep 2018
Algehele gradering
Jou eie huis by die see.
Maratea 16 se terugvoer
Dankie vir die mooi evaluering. Hoop om julle weer te kan akkommodeer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang