Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maratea 16

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jenny P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A perfect location for families, including teenagers and children. Four adults and one child (9) were very comfortably accommodated. The apartment was clean and had a number of extras such as a washing machine, a tumble dryer, a microwave and access to Netflix. We were able to walk to the beach and a number of restaurants and shops are easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Delighted to hear your positive feedback. The apartment aims to offer a home away from home for families. Thank you for your business. We hope to see you again in the future.

Bertus E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, beskut van die wind tot 'n mate en naby aan die strand. Die verblyf was uitstekend. Die eenheid is ver genoeg van die see sodat jy nie die branders hoor nie en baie lekker beskut van die wind, maar naby genoeg sodat mens kan stap na die strand. Die instruksies was duidelik en geen misverstand is ervaar nie. Ons het regtig 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi sekuur en ruim. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlik, gerieflik, pragtig! Dankie! Ons het regtig lekker gebly. Dit is 'n netjiese huis met alles wat nodig is. Ons kon maklik strand toe gaan en die winkels wat om die draai is het alles so gerieflik gemaak. Die kliëntediens was ongelooflik en duidelik. Ons sal graag weer in die verblyf wil kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Maratea 16
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis wonderlik om te hoor julle het dit geniet. Ons is bly om te verneem dat die diens en kommunikasie effektief was.

Rune D
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Uitstekend maar warm. Blyplek was uitstekend. Als nuut, als werk en daar is basies als wat jy sal nodig hê of sou wou gebruik. Die plek is wel baie warm in Januarie. 'n Ekstra waaier sou nie skade doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leander B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Wonderful. We enjoyed every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons gunsteling vir 2023. Dit was werklik een van die beste Desember vakansies nog. Ongelooflik netjiese plek en bitter vriendelike eienaars. Kon die eenheid nie in 'n skoner en meer gerieflike toestand kry nie. Modern, ruim en perfek geleë naby die nodige winkels en eetplekke. Strand is letterlik stap afstand. Ons 6 grootmense en 2-jarige het werklik ons verblyf hier geniet. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizbe J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan. Yolande was baie behulpsaam en het kort-kort ingeloer om te hoor of alles reg is. Die skoonmaakdienste was baie goed. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Ballito wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad D
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Die veblyf was baie lekker en plek is baie lekker om in the bly. Sal dit definitief weer probeer as ek weer in Ballito op vakanie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richaardt P
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Lekker. Alle toerusting is beskikbaar en werkend. Baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lyndsay-weg 23, Maratea, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEf3MjVNzb3Kp88lW4SZwnt71g5m0kLOqXdMH2ElSkVxXsUnzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 23 Lyndsay Road Maratea 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.533555 31.21986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang