Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marble Maison

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marble House 4, Village Artisan, Cabriere-straat 73A, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marble Maison is in Franschhoek, 'n kos- en wynhoofstad in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié woonstel met lugversorging beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en stoele, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Hierdie stylvolle woonstel op die boonste verdieping het uitsigte oor die berge en is op die drumpel van die Wine Tram en Cafe Beignet. Hierdie woonstel het 'n balkon met berguitsigte, veilige parkeerplek, gratis WiFi en gemeenskaplike braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Marble Maison
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Marble House 4, Village Artisan, Cabriere-straat 73A, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marble Maison het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marble House 4, Village Artisan, Cabriere-straat 73A, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f0831a46a4d319ba7bd35b4651a18c010600bff7ab872488e241d5eb75f9412a2f552124ce1f2ce93049dcdbd44efcc73f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Marble House, Village Artisan 73a Cabriere Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.905983251208 19.112788513561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang