Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marcuskraal Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marinel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjies, perfekte ligging en baie lekker en mooi staanplekke. Mooi terrein. Rustige atmosfeer. Baie lekker gekamp. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing and quiet. We did our first family camp here and it was so nice. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beautiful, intimate campsite. A beautiful location on a citrus farm in the mountains. Small, quiet campsite which gave it an intimate feeling. The quality and cleanliness of the facilities were great. Plenty of grass on the sites. The sites themselves were a little smaller than I'm used to. Cheap wood and ice were available for sale on-site which was a great addition. Not too far from Citrusdal for other needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie mooi en rustig. Was baie lekker. Maar min inligting oor die plek was gegee. Moes vra oor opwasplek en 4x4 het geen aanduidings of padkaart nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Pragtige terrein. Rustige atmosfeer. Regtig 'n lafenis vir die siel. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Aangename kamp plek, net kampstaan areas is baie klein. Ja dit is aangenaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Sal nie weer daar kamp nie. Toe ons daar aankom, was daar niemand om ons te ontvang nie. Na vele oproepe het tannie (baie onbeskof) ons gehelp. Gras by kampterrein en swembad was baie lanklaas gesny. Kampterrein in geheel redelik onnet.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Krisjan
Marcuskraal Campsite
Hallo Pierre, Dankie vir jou resensie. Eerstens, vra ek omverskoning indien julle iets beter verwag het, maar tydens julle besoek was daar geen klagtes nie. Ons sou dit waardeer het as julle by die kantoor gestop het om in te teken voordat julle kamp toe gery het en ons julle moes soek om julle op die regte staanplekke te sit. Al ons gaste meld altyd eers by die kantoor aan. Dit veroorsaak verwarring wanneer gaste self inry en ons nie weet waar hulle is nie. Soos jy sekerlik gesien het, was ons kampterrein 100% vol tydens die tyd toe julle hier was. Dit is ongelukkig nie moontlik om tussen die tente en karavane gras te sny terwyl daar gaste is nie en die gaste verkies dit so - anders word al die fyn grasse in die tente en karavane ingetrap. Die dag wat julle gearriveer het, is die vorige gaste eers van julle staanplek uit. Jy moet egter onthou dat dit hoogseisoen is vanaf 26 Desember met julle aankoms. Ons kan egter nie vasstel of die balans van R1260 met julle uitklok betaal is nie soos dit nog op die LekkeSlaap webwerf wys nie. Ek sal waardeer as julle vir my so gou moontlik 'n betalingsbewys kan aanstuur.

Alwyn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker! Ons het 2 dae gekamp by Marcuskraal. Ons het dit baie geniet. Daar is lieflike grasperke en die swembad was heerlik in die Desember son. Die ablusie is 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lieflike plek! Ons was aangenaam verras met hoe oulik die plek is. Die terrein is goed versorg met groen gras, 'n skoon swembad en 'n lekker speelarea vir die kinders. Die badkamers is ook skoon met goeie geriewe. Ons sal vir seker weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanè S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect camping destination. Perfect camping location for a peaceful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Krisjan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 271

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZDgwOTI5LTU5ZmEtNDEzOC1iMTBiLWU1MzA5ZmRkYmI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.439664486046 18.942476900184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang