Marcuskraal Campsite
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marcuskraal Camp Site is 20 km van Citrusdal, net 'n entjie van die N7 en sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Die plaas se ligging maak dit ideaal vir Kapenaars wat op soek is na plattelandse ontvlugting maar nie die hele naweek agter die stuurwiel wil spandeer nie.
Hierdie nuwe kampeerterrein het grasbedekte terrasse, 'n menigte bome en uitermate netjiese en skoon badkamergeriewe. Daar is 'n heerlike swembad waarin jy kan afkoel en al die kampeerplekke is toegerus met kragpunte en krane.
Tariewe is gemik op die plaalsike mark en Marcuskraal voorsien bekostigbare naweekwegbreke vir kampeerders en 4x4-entoesiaste wat die prag van die Sederberge en die Weskus wil verken.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die ander gaste.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Krisjan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 272
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Marcuskraal Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 90 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang