Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mardel Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Moulton-laan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mardel Suite is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waverley, Pretoria. Hierdie eenheid is die perfekte oornagverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, plafonwaaier, 'n slim-TV met Netflix en gemaklike sitplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 1 veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n orgideetuin. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die Eugene Marais-hospitaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Moulton-laan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Moulton-laan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd21334bba0dda260f78e59f1e7a0d243ee698d2d5304dcd6371b70dd5ceb66c1ae2f5eed2257c45155b5575bf469c880cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 1165 Moulton Lane Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.697062404866 28.242908080951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang