Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mare Nostrum Sweet Sixteen

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ek sal Mare Nostrum Sweet Sixteen aanbeveel vir die gerief en uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die see was pragtig vanaf die voorstoep en ons het dolfyne en walvisse gesien vanaf die stoep. Die verblyf self was baie gerieflik en alles wat mens nodig het, is daar. Die Dove seep in die badkamers, die koffie, tee en suiker met koekies en beskuit asook die sjokolade vir elke gas het dit ekstra spesiaal gemaak. Die oopsluitinstruksies was maklik en eenvoudig om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Baie, baie dankie vir die wonderlike en positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Julle is so welkom om weer te kom kuier.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Liewe Rachelle. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg en is so dankbaar dat julle heerlik gekuier het. Kom kuier gerus en enige tyd weer.

Helet B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Winter kuiertjie. Ons het heerlik gebly. Ons het vir oupa en ouma gebring om by hulle kleinseun in Nature's Valley te kom kuier. Hulle kon op die stoep sit en walvisse soek terwyl ons die meer energieke gedraf en gestappery gedoen het. Die huis is keurig versier, skoon en netjies en so goed toegerus! Die gasvrou het goed met ons gekommunikeer voor ons aankoms en was maklik beskikbaar toe ons haar nodig gehad het om 'n foutiewe ketel uit te sorteer. Dankie Hannetjie, ons sal verseker weer by Sweet Sixteen kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Baie baie dankie Helet vir die pragtige positiewe resensie. Julle is so welkom om weer te kom kuier by Sweet Sixteen. Vriendelike groete Hannetjie

Mike J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Stayed 4 nights on holiday. Great place. Very clean and organised. Host was very helpful. Short walk to the beach through a private entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Thank you so very much Mike. I am thrilled that you and your wife enjoyed staying at Sweet Sixteen. You are welcome to come again in the future. Thank you for your positive review. Appreciate. Johanna

Melané K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie groot mooi, skoon, en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Melané. Waardeer. Julle is baie welkom om Sweet Sixteen weer te besoek. Vriendelike groete, Johanna

David P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Versteekte juweel. Ons het ons tydjie by Mare Nostrum Sweet Sixteen baie geniet. Dit het al ons verwagtinge oortref. Johanna het goeie kommunikasie deurgegee. Die woonstel was baie mooi skoon en redelik modern. Dit was ideaal vir ons gesin. Die woonstel se location is fantasties en binne loopafstand strand toe. Goeie waarde vir geld. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dankie, Johanna, vir al jou moeite. Jy het 'n wenner daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Goeie dag David! Ek is so bly julle het jul tydjie by Sweet Sixteen geniet. Dankie vir die baie positiewe terugvoering en resensie. Die sal heerlik wees om vir julle weer in die toekoms te kan huisves. Alles van die beste en vriendelike groete. Johanna

Kobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Die uitsig is fantasties! Baie dankie vir 'n lekker seevakansie by Sweet Sixteen. Die see-uistig was pragtig en die see slegs 'n paar minute se loop van die huis af deur die hek. Die huis was baie skoon en netjies en is presies wat julle adverteer het. Die aanwysings via WhatsApp was ook 'n groot hulp! Baie dankie, julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Baie dankie Kobus, vir die positiewe resensie. Ek is so bly en dankbaar julle het dit geniet. Dit sal heerlik en 'n voorreg wees om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Johanna

Jeanette L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Best memories. Ons het dit vreeslik geniet, naby genoeg aan Plet vir die tieners om by vriende te kuier en heerlik op die stoep met 'n see-uitsig vir ouma en oupa. Het tot dolfyne gesien. Ons het elke oggend met ons hondjies langs die strand gaan stap. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie aan Johanna vir die wonderlike ontvangs en kommunikasie vooraf. Ek het ook 'n waardevolle artikel na ons vertrek daar vergeet en die skoonmaakspan saam met Johanna het dit weer veilig by my terugbesorg. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Mare Nostrum Sweet Sixteen
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Jeanette. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang en huisves. Julle opgewondenheid oor die uitsig en ligging was aansteeklik. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang in die toekoms. Dankie vir jul vriendelikheid. Tot wedersiens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf35a8e1ca1470a0bb709a86814fb259926a22633b76641627b83495bbf9ef5774fef5155abf8b938fee8a6ca689324bd91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 16 Mare Nostrum, Off PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.00391156641 23.449456817902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang