Mare Nostrum Sweet Sixteen
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter S - Sep 2024
Algehele gradering
Ek sal Mare Nostrum Sweet Sixteen aanbeveel vir die gerief en uitsig.
Lees meerMare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike en positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Julle is so welkom om weer te kom kuier.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Helet B - Jun 2023
Algehele gradering
Winter kuiertjie.
Lees meerMare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Baie baie dankie Helet vir die pragtige positiewe resensie. Julle is so welkom om weer te kom kuier by Sweet Sixteen.
Vriendelike groete
Hannetjie
Mike J - Mei 2023
Algehele gradering
Stayed 4 nights on holiday.
Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Thank you so very much Mike. I am thrilled that you and your wife enjoyed staying at Sweet Sixteen. You are welcome to come again in the future. Thank you for your positive review. Appreciate.
Johanna
Melané K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie groot mooi, skoon, en veilig.
Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Melané. Waardeer.
Julle is baie welkom om Sweet Sixteen weer te besoek.
Vriendelike groete,
Johanna
David P - Jan 2022
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Lees meerMare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Goeie dag David! Ek is so bly julle het jul tydjie by Sweet Sixteen geniet. Dankie vir die baie positiewe terugvoering en resensie. Die sal heerlik wees om vir julle weer in die toekoms te kan huisves.
Alles van die beste en vriendelike groete.
Johanna
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties!
Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Baie dankie Kobus, vir die positiewe resensie. Ek is so bly en dankbaar julle het dit geniet. Dit sal heerlik en 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Johanna
Jeanette L - Des 2019
Algehele gradering
Best memories.
Lees meerMare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Jeanette. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang en huisves. Julle opgewondenheid oor die uitsig en ligging was aansteeklik. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang in die toekoms. Dankie vir jul vriendelikheid.
Tot wedersiens
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang