Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mare Nostrum Sweet Sixteen

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Mare Nostrum Sweet Sixteen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Helet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet B

Winter kuiertjie.

Ons het heerlik gebly. Ons het vir oupa en ouma gebring om by hulle kleinseun in Nature's Valley te kom kuier. Hulle kon op die stoep sit en walvisse soek terwyl ons die meer energieke gedraf en gestappery gedoen het. Die huis is keurig versier, skoon en netjies en so goed toegerus! Die gasvrou het goed met ons gekommunikeer voor ons aankoms en was maklik beskikbaar toe ons haar nodig gehad het om 'n foutiewe ketel uit te sorteer. Dankie Hannetjie, ons sal verseker weer by Sweet Sixteen kom kuier.

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Baie baie dankie Helet vir die pragtige positiewe resensie. Julle is so welkom om weer te kom kuier by Sweet Sixteen.
Vriendelike groete
Hannetjie

Mare Nostrum Sweet Sixteen
Mike J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike J

Stayed 4 nights on holiday.

Great place. Very clean and organised. Host was very helpful. Short walk to the beach through a private entrance.

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Thank you so very much Mike. I am thrilled that you and your wife enjoyed staying at Sweet Sixteen. You are welcome to come again in the future. Thank you for your positive review. Appreciate.
Johanna

Mare Nostrum Sweet Sixteen
Melané K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melané K

Baie groot mooi, skoon, en veilig.

Ons het regtig baie lekker gebly sal weer teruggaan.

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Melané. Waardeer.
Julle is baie welkom om Sweet Sixteen weer te besoek.
Vriendelike groete,
Johanna

Mare Nostrum Sweet Sixteen
David P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Versteekte juweel.

Ons het ons tydjie by Mare Nostrum Sweet Sixteen baie geniet. Dit het al ons verwagtinge oortref. Johanna het goeie kommunikasie deurgegee. Die woonstel was baie mooi skoon en redelik modern. Dit was ideaal vir ons gesin. Die woonstel se location is fantasties en binne loopafstand strand toe. Goeie waarde vir geld. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dankie, Johanna, vir al jou moeite. Jy het 'n wenner daar.

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Goeie dag David! Ek is so bly julle het jul tydjie by Sweet Sixteen geniet. Dankie vir die baie positiewe terugvoering en resensie. Die sal heerlik wees om vir julle weer in die toekoms te kan huisves.
Alles van die beste en vriendelike groete.
Johanna

Mare Nostrum Sweet Sixteen
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Die uitsig is fantasties!

Baie dankie vir 'n lekker seevakansie by Sweet Sixteen. Die see-uistig was pragtig en die see slegs 'n paar minute se loop van die huis af deur die hek. Die huis was baie skoon en netjies en is presies wat julle adverteer het. Die aanwysings via WhatsApp was ook 'n groot hulp! Baie dankie, julle sal ons weer sien!

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Baie dankie Kobus, vir die positiewe resensie. Ek is so bly en dankbaar julle het dit geniet. Dit sal heerlik en 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Johanna

Mare Nostrum Sweet Sixteen
Jeanette L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Best memories.

Ons het dit vreeslik geniet, naby genoeg aan Plet vir die tieners om by vriende te kuier en heerlik op die stoep met 'n see-uitsig vir ouma en oupa. Het tot dolfyne gesien. Ons het elke oggend met ons hondjies langs die strand gaan stap. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie aan Johanna vir die wonderlike ontvangs en kommunikasie vooraf. Ek het ook 'n waardevolle artikel na ons vertrek daar vergeet en die skoonmaakspan saam met Johanna het dit weer veilig by my terugbesorg. Baie dankie!

Mare Nostrum Sweet Sixteen se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Jeanette. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang en huisves. Julle opgewondenheid oor die uitsig en ligging was aansteeklik. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang in die toekoms. Dankie vir jul vriendelikheid.
Tot wedersiens

Mare Nostrum Sweet Sixteen
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf35a8e1ca1470a0bb709a86814fb259926a22633b76641627b83495bbf9ef5774fef5155abf8b938fee8a6ca689324bd91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 16 Mare Nostrum, Off PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.00391156641 23.449456817902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang