Mare Nostrum Sweet Sixteen
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mare Nostrum Sweet Sixteen is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Keurboomstrand. Die kusdorpie skuil aan die voet van 'n berg besaai met bome, op die warm water van die Indiese Oseaan en bied 'n salige omgewing vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en bied lieflike uitsigte oor die see en die boomryke omgewing. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die huis het 2 badkamers met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en kooktoebehore. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek vir 2 voertuie in.
Daar is 'n skouspelagtige blouvlagstrand met privaat sekuriteitstoegang binne maklike bereik van die kompleks en besoekers kan swem, waterski, kanovaart, visvang en bootvaarte in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Mare Nostrum Sweet Sixteen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap