Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mare Nostrum Sweet Sixteen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mare Nostrum Sweet Sixteen is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Keurboomstrand. Die kusdorpie skuil aan die voet van 'n berg besaai met bome, op die warm water van die Indiese Oseaan en bied 'n salige omgewing vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en bied lieflike uitsigte oor die see en die boomryke omgewing. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en kooktoebehore. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek vir 2 voertuie in.

Daar is 'n skouspelagtige blouvlagstrand met privaat sekuriteitstoegang binne maklike bereik van die kompleks en besoekers kan swem, waterski, kanovaart, visvang en bootvaarte in die area geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pieter S
Gesin met tieners
5.0
Ek sal Mare Nostrum Sweet Sixteen aanbeveel vir die gerief en uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die see was pragtig vanaf die voorstoe...
Sien meer
Sep 2024
Helet B
5.0
Winter kuiertjie. Ons het heerlik gebly. Ons het vir oupa en ouma gebring om by hulle kleinseun in Nature's Valley te kom kuier. Hulle kon op die stoe...
Sien meer
Jun 2023
Mike J
Saam met lewensmaat
5.0
Stayed 4 nights on holiday. Great place. Very clean and organised. Host was very helpful. Short walk to the beach through a private ent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Melané K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie groot mooi, skoon, en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly sal weer teruggaan.
Mrt 2023
David P
Gesin met tieners
4.8
Versteekte juweel. Ons het ons tydjie by Mare Nostrum Sweet Sixteen baie geniet. Dit het al ons verwagtinge oortref. Johanna het goeie kommunikasie d...
Sien meer
Jan 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mare Nostrum Sweet Sixteen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare Nostrum 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf35a8e1ca1470a0bb709a86814fb259926a22633b76641627b83495bbf9ef5774fef5155abf8b938fee8a6ca689324bd91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 16 Mare Nostrum, Off PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.00391156641 23.449456817902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang