Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marelda's Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Marelda's Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fredelize V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredelize V

Sien onder

Alles omtrent die woning was perfek, ons gaan beslis weer.

Ina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Netjiese, veilige verblyf.

Net soos 'n vorige keer het ons ons verblyf geniet. Vriendelike mense.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was soos gewoonlik n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer.
Weskus groete,

Marelda

Marelda's Accommodation
Geraldine S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Prettig, veilig, tuis, gemaklik, vriendelik

Die kuier was ongelooflik en die egpaar het ons ontvang met vriendelikheid en behulpsaamheid. Altyd seker gemaak of ons iets kort en die huis is gemaak om mense tuis te laat voel. Die veiligheid was van hoë gehalte gewees.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Weskus groete
Marelda

Marelda's Accommodation
Elmarie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Baie gerieflik en lekker rustig.

Wat 'n heerlike paasnaweek het ons as gesin gehad. Ons was 5 grootmense. Die verblyf was baie skoon, netjies en gerieflik. Die kamers en badkamers is aantreklik. Die blyplek is ruim en netjies. Niks ontbreek. Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die gasheer en -vrou is baie gaaf en opreg vriendelik. Uit en uit sy prys werd! Ons sal weer kom en dit beslis aanbeveel.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Tot weersiens.
Vriendelike groete
Marelda

Marelda's Accommodation
Quinton V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V

Baie warm verwelkom, en het die verblyf geniet, al was dit vir besigheid.

Marelda en haar man het my baie tuis laat voel en dit tel vir baie. Die woonstel is ruim en gemaklik met alle geriewe in die kombuis. Die waaier in die dak was n groot pluspunt, want Saldanha was verbasend warm. Enigste kommentaar is dat die WiFi 'n bietjie swak opvangs het in die kamer, en dalk 'n versterker nodig het. Andersins was dit baie aangenaam en Marelda wat elke nou en dan in check of alles reg is.

Charlene P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

We will definitely be back and recommend Marelda's.

We enjoyed everything about our stay at Marelda's Accommodation. From the moment of our arrival to our last minute there we were treated like like royalty. Marelda was very helpful and assisted us in extra things that we needed.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to accommodate you. Hope to see you again.
Marelda

Marelda's Accommodation
Ina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Ontspanne, netjiese verblyf.

Het elke oomblik van ons verblyf geniet. Gasvrye mense. Netjiese, wel toegeruste plek. Sal enige tyd weer van hul gebruik maak, en sal hul ook aanbeveel.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Vriendelike qroete,
Marelda

Marelda's Accommodation
Joyce P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce P

Fantasties.

Die klein vakansie in Saldanha was heerlik en ons verblyf ruim, netjies en skoon, beveel dit aan vir enige vakansieganger.

Dorethea V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorethea V

Baie rustig, heerlike atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier. Vriendelike mense.

Roxanne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne S

Very homely, value for money. Had a 10 day stay and was worth it.

Had a very lovely stay. The place lived up to my expectations.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Thank you for your support. It was a pleasure to accommodate you.

Marelda's Accommodation
Edwin W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin W

Wonderlik, heerlik, ontspannend en rustig.

Die verblyf was inderdaad 'n wonderlike ervaring. Die blyplek is ruim en netjies. Niks ontbreek. Die gasheer en -vrou is baie gaaf en opreg vriendelik. Verneem indien alles in orde is sonder om 'n oorlas te wees. Ons sal weer kom en dit beslis aanbeveel.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is twee pragtige mense. Alle sterkte vir die toekoms en hoop om julle weer te sien.

Marelda's Accommodation
Elainie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elainie C

Accommodation very clean, neat and attractive and the proprietor is friendly and helpful.

The accommodation was very clean, neat and comfortable. The rooms and bathrooms are attractive. Our reception was friendly and helpful with lots of information about what to do and see in the surrounding area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf is baie skoon, netjies en aantreklik en die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was baie skoon, netjies en gemaklik. Die kamers en badkamers is aantreklik. Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam met baie inligting oor wat om te doen en te sien in die omliggende omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Thank you for your support. It was a pleasure to accommodate.
Kind regards,
Marelda

Marelda's Accommodation
Karin S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Ons het baie gerieflik gebly.

Die plekkie was baie skoon en netjies en heel sentraal geleë.

Edwina M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina M

Dit was 'n wonderlike naweek by Marelda's.

Sien die sterre.

Chantal H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H

Rustig en skoon.

Akkommodasie was uitstekend en skoon, maar ons kon vroegoggend al die stoomstrykyster hoor.

Drikus C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus C

Vakansie!

Marelda's is op 'n besige straat, die verkeer kan nogal steurend wees.

Desmond V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Desmond V

Gerieflik en skoon. Onderdakparkering beskikbaar, reël net vroegtydig.

Die "Cave" is ideaal vir 'n paartjie, maar nie 'n gesin nie. Die ekstra bed(dens) is in die kombuisarea en daar is geen pakplek vir klere nie. Die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed het net 'n en suite-badkamer, dus moet almal deur die slaapkamer beweeg om die badkamer te gebruik. Die kombuis is goed toegerus, alle geriewe is daar en daar is ook 'n binnebraai in die kroegarea en DStv. Daar is geen lugreëling nie, maar die waaiers is voldoende op normale dae.

Marelda's Accommodation se terugvoer

Beste Des,

Baie dankie vir die terugvoer. Die ekstra bed(dens) in die kombuisarea is eintlik spaarbeddens. Dit is die rede waarom daar nie pakplek vir klere is nie. Dit het al gebeur dat 'n paartjie hul kind daarop laat slaap het. Die Cave is egter vir 'n paartjie bedoel en moontlik 'n kind. Die Harley Davidson Rally was die betrokke naweek in Saldanha. Sleepwaentjies en die motorfietse het heelwat parkering opgeneem. Daar is normaalweg voldoende parkering.

Marelda's Accommodation
Lynette S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Beste plek ooit!!

Wow!! Die beste plek om te wees!! Fantiese ontvangs en baie netjies!! Dankie Marelda's accommadation vir n perfekte naweek!!

Martha Fredrieka Petronella F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Fredrieka Petronella F

Baie goed!

My baas was baie tevrede met die kwaliteit en diens wat hulle ontvang het en het genoem dat dit toekomstig ons plek van akkommodasie in Saldanha sal wees.

Fatima K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima K

Very clean and made to feel extremely welcome

Would recommend to family and friends.

Johan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Stanisla W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanisla W

Ons verblyf by Marelda's was absoluut asemrowend.

Dit het gevoel asof ons tuis was. Alles was baie netjies en ons het elkeen 'n geskenkie van Marelda's ontvang. Ek sal Marelda's absoluut aanbeveel vir enigiemand wat 'n lekker rustige wegbreek soek.

Samantha S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Riekie B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B

Extremely comfortable, clean and very hospitable

The accommodation was very clean, comfortable and our hosts were very friendly and hospitable. They made our stay memorable and we would recommend them to anybody.

Danielle J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J

Loved it

Excellent location and beautiful house. Would go there again.

Roseline J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roseline J

Feels like home.

Thank you to Marelda for such a neatly maintained place. The parking was secure and all my needs were met. The referral to the hotel for supper was well met. I rested well and was well looked after.

Gert V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie gerieflik gebly. Baie dankie!

Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Sienie C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sienie C

Baie lekker. Marelda is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Marelda is 'n pragtige persoon en wil die heeltyd weet of ons gemaklik is en nie koud kry nie. Ons sal enigeen aanbeveel om daar te gaan bly. Die wooneenheid is baie skoon.

Pieter T - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Baie aangenaam en gerieflik!

Verblyf was aangenaam en gerieflik. Alle geriewe was in goeie toestand.

Ilze H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H

Baie mooi, skoon, en netjies

Sal hierdie pragtige plekkie verseker aanbeveel. Dit is skoon en netjies en pragtige dekor. Die huisie het n heerlike warm atmosfeer. Uit en uit sy prys werd!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sound Of Jura-straat 2, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a20e902c317fb9df582224a397392f6a13c95e492c93c8e2f821e3efd22fc61e36b3231d959f67db846501c0e59a59852d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Sound Of Jura Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.9989356 17.9438069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang