Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marelda's Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sound Of Jura-straat 2, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom tuis by die ideale vakansiebestemming aan die Weskus waar Marelda's jou die gerief en vriendelike gasvryheid bied om jou verblyf gelukkig te maak.

Die huis het 3 baie netjiese eenhede wat volledig gemeubileer en toegerus is insluitend beddegoed en handdoeke. Die verblyf sluit die 3-slaapkamer-selfsorghuis, 1-slaapkamerwoonstel en die grot in. Geriewe van elke eenheid sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Daar is privaat braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die eiendom is toegerus met sonpanele.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Marelda's Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sound Of Jura-straat 2, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marelda's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sound Of Jura-straat 2, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a20e902c317fb9df582224a397392f6a13c95e492c93c8e2f821e3efd22fc61e36b3231d959f67db846501c0e59a59852d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Sound Of Jura Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.9989356 17.9438069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang