Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Perfect Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Inneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir The Perfect Beach House
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sasha T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha T

Fantastic stay! Fabulous location!

Great family home! Very spacious and fully equipped. Stunning views, quiet and a stroll onto beach! Imagine whale watching from balcony. Stroll onto the beach with coffee in the morning! Only wish we could've staying longer. Kid friendly and very comfortable for 8 of us!

Hestelle P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle P

Baie rustig.

Ek sal weer na The Perfect Beach toe gaan. Baie ontspannend.

Walter M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter M

Great view and experience.

It was a great stay overall, however some issues to be noted. The sheet in the main bedroom had a stain on it and one of the pillows as well.

Heidi W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi W

Het baie lekker gebly.

Enigste probleem is dat jy elke keer deur hoofslaapkamer moet loop na braai op stoep. Maar sal weer daar bly.

Flo S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flo S

Beautifully situated.

As per policies, awesome service, superb cleanliness - this one did not disappoint. It does however need some serious TLC and maintenance - especially as it is on the beach front, looks slightly weather worn.

Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle H

Pragtige logging.

Ons het heerlik gekuier. Huis was netjies! Was net bietjie teleurgesteld dat jy deur die een kamer moet beweeg na die stoep en braaiplek. Anders as dit, het ons dit baie geniet. Baie veilig en die privaat hekkie wat na die strand gaan is ideaal vir die kinders om veilig strand toe te gaan.

Walter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter V

Comfortable.

Old house, clean. Would suggested some more TLC, but noticed that the process has started.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Esmé V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé V

Baie gerieflike huis, nie vir persone wat van luuksheid hou nie.

Baie gerieflike huis met uitstekende strand ligging. Het aanvanklik gesukkel om afstandbeheer vir hek te kry wat werk. Sal aanbeveel dat linne vir kombuis, kamers en badkamers opgegradeer word vir die prys wat mens per nag betaal. Baie lekker basiese ou vakansiehuis.

Anzel O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anzel O

I won't recommend the house to anyone, but would definitely come back if the necessary upgrades has been done.

Very stuffy smell even if you open the doors and windows, it doesn't get better! Curtains are very dirty and falling off the rails. The bed lamps are falling apart and some of them aren't working! The fan was so rusted one couldn't even use it. The one heater was broken and couldn't use it when it was cold. House really needs a lot of attention, there are cracks in walls and some of the windows doesn't even open due to rust. The couches in the TV room is very dirty and have stain marks on them. Overall the house is not in a good condition or clean and if you are one that likes a neat and modern place this is not for you. Pictures on the website is nicer than what the house really looks like. They need to invest in new towels, bed linen and blankets. Bedroom 3 and 4 don't have a bathroom/toilet so they have to go downstairs to use this bathroom/toilet next to the kitchen. Signal at the house is also very bad.

Gerhard P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard P

Goeie ervaring.

Alles was baie lekker gewees. Die enigste negatiewe ervaring was toe ons die Sondag net voor 10:00 uit die huis wil gaan en die eienaar of persoon in beheer kon ons nie help nie en was ongeskik oor die foon.

The Perfect Beach House se terugvoer

Gerhard, jammer vir die probleem wat julle ervaar het met die huis toe gaan. Die eienaar sal die saak opneem met die verantwoordelike persoon en sal verseker dat dit nie weer gebeur nie.

The Perfect Beach House
Mariette M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Gerieflike kuierplek.

Huis is ruim, veilig en ons het heerlik ontspan met die pragtige see-uitsig.

Lydia D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Heerlik en rustig. Naby aan die see en baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gerus. Die huis was pragtig, skoon en netjies met alles wat ons benodig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Minne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minne V

Baie goeie waarde vir geld.

Huis was skoon en volledig toegerus. Baie lekker gebly. Balkon is heerlike bonus.

Philippa F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa F

Wonderful location.

We had a wonderful stay. The house was well equipped with the most amazing view! A great basic beach house for a family holiday. My only criticism is that the pillows were not great.

Nic E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic E

Lieflike area, baie goeie waarde vir geld.

Huis het alles gehad wat ons benodig het en Keurbooms is 'n ongelooflike lekker bestemming.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marenostrum 23, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA581f8116d4c42af6a2936899991006d41161fe37af84ac900568ac9be47bc42eb78aeafc90d94ed5eeca54d6d0ba6e89afd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 23 Marenostrum Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.00430676946 23.449545828626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang