Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Perfect Beach House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Sasha T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fantastic stay! Fabulous location! Great family home! Very spacious and fully equipped. Stunning views, quiet and a stroll onto beach! Imagine whale watching from balcony. Stroll onto the beach with coffee in the morning! Only wish we could've staying longer. Kid friendly and very comfortable for 8 of us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie rustig. Ek sal weer na The Perfect Beach toe gaan. Baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter M
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2022

Great view and experience. It was a great stay overall, however some issues to be noted. The sheet in the main bedroom had a stain on it and one of the pillows as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi W
Kort verblyf
4.0
Jan 2020

Het baie lekker gebly. Enigste probleem is dat jy elke keer deur hoofslaapkamer moet loop na braai op stoep. Maar sal weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Flo S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2019

Beautifully situated. As per policies, awesome service, superb cleanliness - this one did not disappoint. It does however need some serious TLC and maintenance - especially as it is on the beach front, looks slightly weather worn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2019

Pragtige logging. Ons het heerlik gekuier. Huis was netjies! Was net bietjie teleurgesteld dat jy deur die een kamer moet beweeg na die stoep en braaiplek. Anders as dit, het ons dit baie geniet. Baie veilig en die privaat hekkie wat na die strand gaan is ideaal vir die kinders om veilig strand toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Walter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2019

Comfortable. Old house, clean. Would suggested some more TLC, but noticed that the process has started.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Esmé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2019

Baie gerieflike huis, nie vir persone wat van luuksheid hou nie. Baie gerieflike huis met uitstekende strand ligging. Het aanvanklik gesukkel om afstandbeheer vir hek te kry wat werk. Sal aanbeveel dat linne vir kombuis, kamers en badkamers opgegradeer word vir die prys wat mens per nag betaal. Baie lekker basiese ou vakansiehuis.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anzel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2019

I won't recommend the house to anyone, but would definitely come back if the necessary upgrades has been done. Very stuffy smell even if you open the doors and windows, it doesn't get better! Curtains are very dirty and falling off the rails. The bed lamps are falling apart and some of them aren't working! The fan was so rusted one couldn't even use it. The one heater was broken and couldn't use it when it was cold. House really needs a lot of attention, there are cracks in walls and some of the windows doesn't even open due to rust. The couches in the TV room is very dirty and have stain marks on them. Overall the house is not in a good condition or clean and if you are one that likes a neat and modern place this is not for you. Pictures on the website is nicer than what the house really looks like. They need to invest in new towels, bed linen and blankets. Bedroom 3 and 4 don't have a bathroom/toilet so they have to go downstairs to use this bathroom/toilet next to the kitchen. Signal at the house is also very bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Inneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marenostrum 23, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA581f8116d4c42af6a2936899991006d41161fe37af84ac900568ac9be47bc42eb78aeafc90d94ed5eeca54d6d0ba6e89afd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 23 Marenostrum Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.00430676946 23.449545828626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang