Margaret's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Veldeen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Leesan W - Sep 2024
Algehele gradering
The host was very welcoming and friendly.
Angela S - Mei 2023
Algehele gradering
Super affordable accommodation.
Ilsa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese kamer, stil area en goeie kliëntediens met oulike hondjie genaamd Leo.
Corina V - Sep 2024
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Natasha D - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi skoon geriewe en vriendelike diens.
Magdel G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Michael H - Feb 2023
Algehele gradering
Tuislik, gemaklik, als wat jy nodig het.
Hermien L - Nov 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Lees meerDino K - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasmogories.
Margaret's Place se terugvoer
Thank you so much for your positive review. We appreciate it and enjoyed having you as our guests. You are always welcome.
Hein L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie netjies, sal enige tyd weer daar oorslaap.
Merina V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Elmar V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies en stil. Sal definitief weer daar bly.
Eugene D - Jan 2022
Algehele gradering
Okay.
Brenda V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Was ook baie vriendelik en behulpsaam.
Margaret's Place se terugvoer
Thank you so much for the great review. I love it when a guest provides me with feedback and I am so motivated when the review is really good. I am so happy that you had a good stay. Thank you for making my day.
Regards,
Margaret
Louise V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
Shaun A - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie diens, waarde vir geld.
Johnny B - Feb 2017
Algehele gradering
Die perfekte blyplek om 'n naweek te geniet.
Dalene L - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike en bekostigbare verblyf.
Pieter M - Jun 2017
Algehele gradering
Puik!
Linda H - Okt 2017
Algehele gradering
Best value for money for animal lovers.
Maggie B - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was lekker stil en 'n baie aangename mens.
Margaret's Place se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde-ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het en ons hoop om jou weer te sien.
Johan H - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens en geriewe en baie bekostigbaar.
Margaret's Place se terugvoer
Baie dankie vir die die uitstekende terugvoer. Ons hoop om jou weer by Margaret's Place te verwelkom.
Christa S - Nov 2016
Algehele gradering
Margarette is very helpful and friendly.
Margaret's Place se terugvoer
Thank you so much for taking the time to give this feedback. It really helps to know that my guests enjoyed their stay.
Regards,
Margaret
Johannes W - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam!
Sisca S - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang