Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margaret's Place

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington.
Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein gesinne.

Daar is 5 selfsorg eenhede wat geskik is vir 2 of 3 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer en kombuis.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Dié plek is ook troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte en begeleide staptogte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Angela S
5.0
Super affordable accommodation. Super accommodation as well as pet friendly. Facilities were clean and tidy and definitely a must stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Ilsa V
4.8
Netjiese kamer, stil area en goeie kliëntediens met oulike hondjie genaamd Leo. Veilige parkering, netjiese en ruim kamer en mooi swembad. Sal definit...
Sien meer
Jul 2023
Natasha D
Gesin met klein kinders
4.8
Mooi skoon geriewe en vriendelike diens. Baie akkommoderend oor aankomstye. Skoon en netjiese selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het.
Apr 2023
Magdel G
Gesin met tieners
4.8
Baie aangenaam. Verwagtignge oortref. WiFi wou net nie werk nie.
Apr 2023
Corina V
Saam met lewensmaat
4.6
Net wat ons nodig gehad het. Ons is goed ontvang en het lekker gebly. Van die gaste by die swembad het harde musiek gespeel wat nie aangenaam was nie....
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Veldeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • Gaste dink Margaret's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3698fdce5723f77259fecf7ec35c3b9982b98e7943ca3682f4dc61b93cb99149db0cde96b952e8a0a2e47c338645e37383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 47 Nottingham Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.192970745764 28.106619474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang