Margate Beach Club
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-weg 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hierdie gesinsgeoriënteerde oord bied direkte toegang tot die strand, wat na die hoofswemstrand waar al die opwindende someraksies en -geleenthede plaasvind, lei. Daar is kroeë en restaurante binne stapafstand en die naaste gholfbaan is 'n paar kilometer weg. Baie van die kus se bekende besienswaardighede is almal binne maklike bereik.
Verblyf is beskikbaar in drieslaapkamer- en eenslaapkamerwoonstelle, elk met 'n TV met sekere DStv-kanale, badhanddoeke, linne, dakwaaiers en kluise. Die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Die oord bied verskeie geriewe soos 'n swembad, gemeenskaplike parkeerplek, 'n speelgrond, trampolien, pooltafel, speletjiesarkade, veerpyltjiebord, swembad vir kinders, gemeenskaplike braaigeriewe, speletjieskamer, klimraam, minigholfbaan, tafeltennis, bordspeletjies en 'n gemeenskaplike sitarea.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Beaver Creek Coffee Estate, Margate Buiteklub, Pistols Saloon and Wild West Museum, Riverbend Krokodilplaas, South Coast Mall, The Waffle House, Mac Bananas and Banana Cafe, Mpenjati Natuurreservaat, Pure Venom Reptielpark en Wild 5 Adventures in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 498
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Duke-weg 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Beach Club het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-weg 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal