Marginella 15
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 13, Marginella 15, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marginella 15 is 'n woonstel in die veilige Marginella-kompleks in Umdloti wat na die strand front. Die kusdorpie Umdloti is minder as 30 km noord van Durban geleë, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die eenheid het 2 badkamers wat onderskeidelik 'n stort-oor-bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n balkon met braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die strand.
Daar is ook verskeie besienswaardighede wat gaste kan besoek, wat plaaslike restaurante, winkels en strande insluit, waar gaste ook watersportsoorte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 76
Resensies 230
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- North Beach-weg 13, Marginella 15, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marginella 15 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 13, Marginella 15, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang