Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margna Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cooperstraat 19, Cyrildene, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Margna Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Cyrildene, Johannesburg. Die eiendom is ideaal geleë binne 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander besienswaardighede en fasiliteite.

Margna Woonstel 1 het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan tot 4 persone. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer wat met 2 dubbelbeddens ingerig is en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tafelbladstoof met oond en ander basiese toebehore bevat.

Margna Woonstel 2 het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en oond.

Gaste is welkom om van die swembad en braai-area op die gasheer se perseel gebruik te maak, en daar is veilige parkeerplek vir baie motors.

Boonop is die eiendom naby winkelsentrums geleë, en binne 15 tot 20 km vanaf Gold Reef City en Emperors Palace.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Cooperstraat 19, Cyrildene, Johannesburg, 2198, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cooperstraat 19, Cyrildene, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1fd7d6bcfa7cb9552fa0dd6115ab3ce9ff0b3c4fa74e73f26efd722f63ae90ba0371ff4635b7060b490a7b0d3cf9f90115b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 19 Cooper Street Cyrildene 2198 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -26.17149 28.09938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang