Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mari

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Marika V
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Lekker gebly. Ek en my broer het baie lekker gebly by Mari. Die plekkie het alles wat mens nodig het en is baie netjies en skoon. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Vinnige naweek weg en dit was die perfekte verblyf. Het aan alle vereistes voldoen. Pragtige en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

The owner is amazing and very accommodating. The owner goes above and beyond for the guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnée L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Was heerlik skoon, netjies en stil. Net gesukkel om te stort a.g.v. loadshedding. En hek se kontrole. Ons kon net 2 aande van die 5 stort. Ons het ook een aand a.g.v. foutiewe hekkontrole gesukkel om in te kom en die persoon was maar ongeduldig en gesê ons weet nie hoe werk die hek nie. Iemand wat daar gebly het het ons darem ingelaat. Plek is regtig skoon en netjies, net lang lys van goed wat gedoen moet word indien jy plek verlaat wat dalk vir persone wat laat aande skou nie moontlik maak om te doen.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf33f8eb859e49095dacc7be50b54785db65394638f0a2de9339f76fb01a228c3858c636286da47670a5668c69970b62f8a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 1st Avenue 48A Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.911222143471 27.456581768025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang