Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne Wine Estate

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Priya N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Absolutely amazing! The views the staff the rooms were great. Would go back in a heartbeat. Even with load shedding and us getting ready for a wedding everybody made it possible for us to get ready regardless of the circumstance. Had a wonderful experience. Siska was lovely and made sure our stay with our 2 yr old was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Bitter vriendlikke diens en het baie welkom gevoel. Was verwelkom en aangewys wat om te verwag. Was bederf met ontbyt en baie mooi plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Salig tussen die wingerde. Hemel op aarde. Pragtige, skoon plekkie. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek. Die ontbyt was hemels en die mense vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Pragtige plek, baie goeie diens. Baie mooi, indrukwekkende huis waarin gastekamers is, ongelooflike uitsig. Goeie waarde vir geld met 'n heerlike ontbyt. Ek gaan graag gou weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Marianne Wine Estate
Goeie dag, Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik tussen die pragtige wingerde en vrugtebome. Pragtige plek. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pleasant wine farm stay. We stayed in a room in the manor house, in the lemon tree orchard. Bed and breakfast. Very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nchabeng P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Excellent. Wonderful stay and definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Beautiful Manor house, especially for a family gathering. Walkabout through vineyard and lemon/naartjie groves. Beautiful Manor house, especially for a family gathering. Kitchen needs some basics like cork screw, dish cloths, cutlery. Really appreciated Cavin's transport service. Friendly staff - Ciska, Cathy, Yolanda, Portia and Gloria. Huge breakfast offered. Fragrant bathroom toiletries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Friendly staff and a great location. They offered us a free upgrade, as the rondawel does not have a heater in it and they felt that it is getting very cold at night. We ended up staying in the rondawel, as we loved the location, but we really appreciated the unexpected thought and offer from them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Okay maar duidelik deur die inperking affekteer. Die restaurant is net oor besige tye oop. Was dus toe toe ons daar was. Die alternatiewe, in ons geval 'n kaasbord, sal ek nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-weg, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb22275a076b43f43ee6a19c444f12530814fa124cb7bfb182ce60f5485c130ba89f45e5d650751998ce5d79dbd7403a2456e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Valley Road Stellenbosch 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.829765 18.879739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang