Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne's B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rosemary T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Relaxing and quiet. Excellent hostess. I would like to mention that it would be useful to have a mirror on the wall in the bedroom rather than two in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Net wat ek wou hê, lekker verblyf en vriendelike diens. Uitstekende diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie vir jou mooi woorde, Michael! Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Baie netjies, goeie klientediens, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie, Yolande. Dankie vir jou mooi woorde en ons sien uit om weer julle persoonlik te verwelkom in die toekoms.

Jolandi B
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Net 'n slaap plek wat sak pas is. Gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Enigste probleem was net die 1 hond wat aanhoudend vir ons geblaf het, van aankoms tot ons uitgeklok het. En honde om jou heeltyd. Hond het ons vroeg wakker geblaf ook. Geen melk in kamer om koffie te maak nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette
Marianne's B&B
Beste Jolandi, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat die bestuurderes julle gelukkig gehou het en ons sal ons bes probeer om te verbeter binne ons vermoë. Let asb. daarop dat ons instansie wel reflekteer dat daar honde op die perseel is, en dat ons altyd vanaf eerste kommunikasie dit aan die gaste oordra voordat 'n bespreking gemaak word. As dit nie die geval was met julle nie, vra ons verskoning daarvoor. Ons is jammer dat julle dit negatief ervaar het en ons sal dit in ag neem voortaan. Ons is verder jammer dat daar nie melk in die kamer was nie; ons streef om ons gaste gelukkig te hou, aanvaar asb. ons verskoning daarvoor. Ons waardeer julle terugvoer en probeer altyd verbeter. Sou jy verder wil uitreik oor enige ander probleme, is jy meer as welkom om vir ons 'n privaat boodskap te stuur om die nodige aan te spreek.

Sanette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie vriendelike diens. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons gelukkig en welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Marianne's B&B
Beste Sanette, Baie dankie vir die mooi woorde, dit was 'n plesier om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Puik. Puik diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Marianne's B&B
Dankie vir julle mooi woorde. Julle was baie maklike gaste om te hê. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien en verwelkom.

Retha G
1 nag
4.0
Okt 2023

Baie gerieflik naby die hospitaal en baie veilig. Mense doen baie moeite vir ons as ons iets vra. Hulle huiwer glad nie en is altyd vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette
Marianne's B&B
Baie dankie vir jou mooi woorde, Retha. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Connie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2023

Kamers netjies en skoon. Baie naby aan Steve Biko Hospitaal.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie Botha-rylaan 87, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0227c305fd740e91f32be0aa1b6f1108411ad3bc6d0d18c4c7470fdfc588e0f80e5f481abdf3a7224b3dd1f0d22fe0c501e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 87 Annie Botha Avenue Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7332162 28.2116572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang