Marianne's B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jc N - Sep 2024
Algehele gradering
Good.
Rosemary T - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Michael H - Jun 2024
Algehele gradering
Net wat ek wou hê, lekker verblyf en vriendelike diens.
Marianne's B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Michael! Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marianne's B&B se terugvoer
Baie dankie, Yolande. Dankie vir jou mooi woorde en ons sien uit om weer julle persoonlik te verwelkom in die toekoms.
Jolandi B - Sep 2024
Algehele gradering
Net 'n slaap plek wat sak pas is.
Marianne's B&B se terugvoer
Beste Jolandi,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly om te hoor dat die bestuurderes julle gelukkig gehou het en ons sal ons bes probeer om te verbeter binne ons vermoë.
Let asb. daarop dat ons instansie wel reflekteer dat daar honde op die perseel is, en dat ons altyd vanaf eerste kommunikasie dit aan die gaste oordra voordat 'n bespreking gemaak word. As dit nie die geval was met julle nie, vra ons verskoning daarvoor. Ons is jammer dat julle dit negatief ervaar het en ons sal dit in ag neem voortaan.
Ons is verder jammer dat daar nie melk in die kamer was nie; ons streef om ons gaste gelukkig te hou, aanvaar asb. ons verskoning daarvoor.
Ons waardeer julle terugvoer en probeer altyd verbeter.
Sou jy verder wil uitreik oor enige ander probleme, is jy meer as welkom om vir ons 'n privaat boodskap te stuur om die nodige aan te spreek.
Sanette C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Marianne's B&B se terugvoer
Beste Sanette, Baie dankie vir die mooi woorde, dit was 'n plesier om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Johannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
Marianne's B&B se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde. Julle was baie maklike gaste om te hê. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien en verwelkom.
Retha G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik naby die hospitaal en baie veilig.
Marianne's B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Retha. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Connie P - Feb 2023
Algehele gradering
Kamers netjies en skoon.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annie Botha-rylaan 87, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang