Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne's Self-Catering Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 110 resensies vir Marianne's Self-Catering Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Doris J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris J

Fantastic.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Julinda A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda A

️ The house, the decor and the blinds.

Very tidy house. Had everything that we needed. Very relaxed and quiet. I loved it. Thank you Marianne & Schalk.

Bertie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie K

Baie lekker gebly. Tyd was net kort.

Baie netjiese plek. Veilige omgewing. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly.

Recardo G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo G

Dit was 'n baie rustige, goeie wegbreek van die stad.

Baie dankie, dit was aangenaam om by julle te kuier. Die skoonheid, netheid en vriendlikheid. Baie dankie. Moet 'n 10 uit 10 kry.

Pieter K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie lekker gebly.

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Natalie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gekuier. Die braaivetrek en klein binnehof is 'n groot bonus.

Mariette G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette G

Skoon, netjies, heerlik en beslis 'n moet en weer-terug-kom-plekkie.

Baie netjiese, en heerlike plekkie, stil en weg van die geraas. Braaikamer is beslis 'n aanwins.

Estelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle B

Was rustig en lekker by die see. Teleurgesteld omdat die mikrogolf nie werk nie, gaan aan en loop, maar maak niks warm nie.

Ons het lekker gebly. Yskas het ook op minimum alles gevries wat ook sleg was omdat ek alle groente maar moes weggooi. Behalwe vir dit het ons heel lekker gebly.

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Dit is net jammer dat ek nie ingelig daaroor was gedurende die verblyf nie, want dan kon ons dit uitgesorteer het. Ek se juis elke keer vir die gas wat inboek om te se as daar problem is.

Marianne's Self-Catering Flat
Tamaryn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn D

Still amazing.

Whenever we're planning a Langebaan stay our first go-to is Marianne's Self-Catering Flat, so friendly and welcoming every single time. We had a very relaxed weekend with our boys. We had a good time right from the arrival to the departure.

Nicole J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Accommodation size was perfect for the group, place was safe to stay.

Owners were very welcoming, friendly and helpful.

Leon K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Baie lekker braai-area en netjiese perseël.

Die groep het dit vreeslik geniet. Tannie Marianne en die Oom is baie vriendelik en akkommoderend. Baie dankie dat ons lekker musiek kon luister en maak.

Marthino M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Lekker gekuier.

Woonstel baie netjies, braaikamer is 'n groot plus, veilige plek en baie. Lekker gekuier.

Annelise J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise J

Thank you very much. We had a great stay and felt like we were at home.

I will recommend this to anybody that would like to get away from the busy family life.

Isak D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak D

Baie gerieflik en netjies.

Ons het verblyf terdeë geniet. Ons hondekinders kon ook saam. Gerieflike braai-area. Al die nodige was beskikbaar vir selfsorg.

Fritha J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritha J

It was perfect!

It was a beautiful, lovely layout and had absolute everything we needed. My husband and I had the most special time staying there with our 2 friends.

Barry B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

The hospitality was key to our enjoyed stay. Felt relaxed as being home away from home.

From the time we arrived, Marianne made me feel comfortable and ready to enjoy my time off from work. It was 1 of the most comfortable stays I've had in Langebaan. Thank you so much.

Lourika N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika N

Lekker gerus.

Baie vriendelike ontvangs. Akkommodasie is baie netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik wil maak van dié verblyf.

Dirk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Heerlike, stil en veilige omgewing. Skoon en netjies.

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Naby winkels en resturante. Baie rustige ligging, en veilig. Veilige parkering reg voor eenheid.

Janet S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Totally enjoyable. Loved the quietness.

Will recommend to friends.

Justin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin B

Relaxing and satisfying.

Beautiful views over the lagoon from lookout point nearby. Lovely beaches and restaurants.

Ronelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle C

Baie oulike en gerieflike plek en ruim en baie netjies. Net ver van alles.

Alles was goed, net ver van wat ons wou doen.

Astrid B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Astrid B

Dit was baie aangenaam gewees in die mooi kusdorp.

Dit was goeie waarde vir geld.

Coenie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie M

Dis 'n heerlike plek vir 'n stil wegbreek.

Nabygeleë aan winkelsentrums en restaurante. Selfs net 'n paar kilometer weg van skoon strande. Baie netjiese eenheid met al die geriewe wat jy kan benodig. Selfs tot 'n paar mooi skilderye wat die eenheid mooi ophelder, plaaslik geskilder deur die eienaar haarself. Dit was sowaar 'n baie baie lekker verblyf- en kuierplekkie. Baie lekker en gerieflike braai- en kuierarea ook. Absoluut 'n netjiese woonplek en baie goed versorg. Sal enige tyd Marianne's Self-Catering Flat aanbeveel en beslis weer my bespreking plaas sodra ek weer die geleentheid kry. Baie dankie.

Trevin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevin V

Perfek vir ons doeleindes.

Goeie ligging, baie netjies, gerieflik en verbasend ruim. Uitstekende waarde vir geld en troetediervriendelik. 7 nagte oorgeslaap en sal weer!

Willem L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Heerlik gebly.

Baie spasie, veilig, dierevriendelik. Alles wat jy benodig. Goed toegerus.

Peter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

The place was great.

And the people were friendly.

Derick B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick B

Kuier was baie lekker.

Vriendelike eienaars, behulpsaam. Baie lekker en rustig.

Bonnie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie K

Baie netjiese woonstel in 'n veilige en rustige area.

Ons het met ons aankoms baie welkom gevoel. Sal enige tyd hierdie blyplek aanbeveel.

Phillip D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D

Rustige omgewing, baie netjies en vriendelike gasvrou.

Rustige omgewing, baie netjies en vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Rihenta J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihenta J

Heerlik

Het die vars, skoon linne opreg waardeer.

Lee-ann P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann P

Dit was super fanstasties net kort.

Baie netjies plek, en die atmosfeer wat dit skep is rustigheid. Dit was groter as wat ons gedink het. Regtig die moeite werd. Sal dit beslis weer in die toekoms bespreek.

Erna K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erna K

Nice.

Only the fridge was not working, but we had a nice stay.

Leah J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leah J

Baie lekker kuierplekkie.

Perfek vir jonger mense!

Hannelie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie H

Netjiese, skoon verblyf.

Ruim, netjiese, skoon tweeslaapkamer-eenheid met binne-braaikamer. Alles wat nodig was is daar.

Shaheeda C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaheeda C

Uitstekende kuier.

Marianne's se woonstelletjie was perfek vir my familie. Daar is wel plek vir 5. Die woonstel was so mooi netjies en skoon. Beddegoed was skoon. Daar was WiFi en braaigeriewe. Myburghpark is 'n rustige area en ons motor was veilig. Ek het soos 'n klip geslaap. Dankie Marianne, jy het jouself oortref.

Jana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jana V

Het deelgeneem aan weskus Marathon. Eienaar slegs met aankoms gesien. Nie saam deurgestap nie. Net lekker bly.

Halwe boksie melk in yskas gewees vir ons om te gebruik. Geen veiligheidshek. Geen plug naby spieël vir haardroër. Stortdeur was los en een handvatsel is af. Hare van vorige gaste was nog in stort.

Martin B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Lekker rustige, netjiese en skoon verblyf.

Gebruik Marianne's Self-Catering Flat vir die laaste 2 jaar en sal dit weer gebruik in die toekoms.

Miguel F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel F

Sal definitief weer kom kuier.

Net die feit dat ek 'n klein vakansie kon hou en my honde saambring is klaar vir my 'n bonus.

Francien S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francien S

We had a wonderful time and will be back for sure.

Clean and comfortable accommodation.

Yvette M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Lekker rustige naweek.

Baie netjiese en moderne plekkie. Ruim woonarea en ruim braaikamer .Sal regtig dit aanbeveel vir enige familie wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Danvin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin S

Dit was absoluut fantasties en definitief waarde vir geld.

Die ontvangs was warm en opreg. Marianne het ons baie goed ontvang. Die verblyf was fantasies, die plek was baie netjies.

Michelle B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ongelooflik lekker en privaat.

Baie dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon spandeer. Lekker gebly en gebraai en alles lekker privaat.

Loretta V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta V

Dit is baie netjies.

Jy is op jou eie en dit is netjies.

Shameema R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema R

What an amazing experience.

Thank you to Marianne's Self-Catering Flat for the wonderful service. What a relaxing time my family had. I would definitely recommend your place to others.

Alexia A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia A

Lovely.

We really enjoyed our stay and I can see us going back there. Place was neat and clean and very cosy.

Peet A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet A

Fantasties.

Die woonstel was netjies en skoon. Niks het ontbreek het nie. Die woonstel is ruim en gerieflik, die gasvrou en -heer is baie aangename mense. Ek sal enige een aanbeveel om van die woonstel gebruik te maak. Ons kon lekker uitrus, want die area is baie rustig en kalmerend.

Heidi M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Very neat and pleasant.

It was quite easy to find from the directions given and we arrived to a very clean place, well equipped and beautiful. Very pleasant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en aangenaam.

Dit was maklik om die plek te vind met die aanwysings wat ons ontvang het en ons het by 'n baie skoon plek wat mooi en goed toegerus is, aangekom. Baie aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leon K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.

Lekker ruim woonstel en dierevriendelik. Goeie ligging in 'n veilige omgewing. Marianne het ons baie viendelik ontvang en gesorg dat ons genoeg water het vir die verwagte munisipale wateronderbreking. Die woonstel is deel van die huis, maar baie privaat. Ons het die verwarmer en binnebraai geniet in die koue weer. Heerlik geslaap op 'n baie gemaklike bed. Sal graag weer daar bly.

Catherine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

We loved it.

We really loved our stay. The accommodation is comfortable, clean and lovely. The hostess, Marianne is such a lovely person and does her best to keep her holiday makers happy. Our kids also loved it so much and we would recommend this place to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik.

Was lekker. Die verblyf is gerieflik, skoon en pragtig. Die gasvrou Marianne is so 'n pragtige mens en doen soveel moeite om vakansiegangers gelukkig te hou. Ons kinders het dit so geniet en ons sal dit aan enigiemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Benita M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Wonderful accommodation.

Had a wonderful time. Will book again.

Dalia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalia M

Baie rustig en gemaklik.

'n Pragtige plek wat by elke behoefte pas. Daar is niks wat hulle nie aan gedink het nie en dit maak jou verblyf baie maklik en ontspanne.

Bernhard W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W

Waarde vir geld.

Ideaal vir 2 persone wat vir 'n aand wil oorslaap. Moderne woonstelletjie met die nodige basiese geriewe. Warm en vriendelike ontvangs deur gasvrou en gasheer.

Marcelle M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M

Aangenaam.

Marianne vriendelik en behulpsaam. Gerieflik, skoon alles wat jy nodig het. Stil woongebied. Sal vir seker aanbeveel en weer gaan.

Martin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Netjies en skoon akkommodasie.

Ons was aangenaam verras gewees met die netjies en skoon woonstel wat ons tydens ons aankoms gevind het. Dit is baie veilig en selfs ons twee hondjies het tuis gevoel. Ons sal definitief weer van dit gebruik maak en kan dit aan beveel vir ander.

Jonette O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonette O

Ruim, netjies en goed ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel is ruim, goed ingerig en baie netjies. Ons het dadelik tuis gevoel. Woonstel bevat alles wat mens mag nodig hê. Baie dankie, sal weer hier kom bly wanneer ons in die omgewing is.

Melissa V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Awesome!

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die woonstel was ruim en netjies en ons sal definitief weer kom kuier as ons kan.

Zarina A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarina A

Neat and tidy.

Pleasantly surprised, lovely house, neat and and tidy, would recommend to friends and family. Owner very accommodating.

Elize G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Wonderlike verblyf en waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese blyplek met alles wat nodig is. Baie goeie ligging.

Hester N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Baie skoon en netjies.

Rustig en baie goed geleë.

Alistair D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair D

Amazing little home away from home.

We had an absolute no regret getaway at this peaceful location, the house and its ambience was most amazing that's why we had to return for the second time! We felt right at home, very comfy and well catered for, the kids had a blast and so did we!

Michael Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael Z

Lovely place with an excellent host.

See stars.

Theodore S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore S

Uitstekende akkommodasie.

Gerieflike en uitstekende akkommodasie. Het my naweek ten volle geniet. Baie dankie.

Kim-lee M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim-lee M

Dit was lekker cosy.

Die plek was great, sal enige tyd weer daar bespreek.

Andre K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Lekker en rustig.

Baie lekker en rustig. Sal weer besoek.

Arnold Lionel Allan M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Goeie waarde vir geld.

Die plek is geleë in 'n rustige omgewing en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang.

Trevor H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H

Uitstekende, gemaklike verblyf. Onvergeetlike naweek.

Die eenheid is baie goed toegerus. Dit was spotless, netjies en boonop smaaklik gemeubeleurd. Dit het gevoel ons is in 'n 5-ster-hotel. Baie sentraal geleë en tog terselfdertyd privaat. Ons sal enige tyd weer teruggaan en ook aan ander vriende adverteer.

Charlotte D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Was aangenaam verras oor die moderne netjiese eenheid, aangesien dit nie eens duur is nie.

Marianne kon nie self teenwoordig wees toe ons daar aangekom het nie. Maar sy het baie seker gemaak en opgevolg of ons reggekom het met die sleutel. Alles is pynlik netjies en 'n goed toegerus. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak

Ken O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken O

Excellent layout and well appointed.

Comfortable, spotlessly clean, safe and peaceful.

Carmen V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Was 'n baie lekker atmosfeer en 'n baie baie vriendelike gasheer en dame!

Ons was baie vriendelik aanvaar en ons naweek was verskriklik lekker ons het baie fotos geneem.

Shawn F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F

Rustig.

Baie lekker plekkie sal weer kuier.

Karin D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Dit was baie skoon en netjies die braai-area ook lekker.

Die plek was baie skoon en netjies ons het lekker gekuier. Dit was nie te ver van als af nie.

Cornel V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel V

Veilige omgewing, skoon kamer en gasvrye eienaars.

Marianne was vriendelik en gasvry. Sy het vir my seun 'n ekstra matras gegee waarop hy gemaklik geslaap het. Die kamer is net 'n kamer en badkamer. Daar is geen stoele of kuierplek binne of buite nie so dit was vreeslik ongemaklik gewees omdat jy op die bed sit en ook op die bed slaap. Daar is ook geen braaifasiliteite buite gewees nie. Ons moes letterlik oggend - middag - aand uitgeëet het. Vir 'n oornag sal dit oor as genoeg wees. Marianne het wel gesê dat hulle die kamer ook na 'n woonstel gaan verander wat 'n groot pluspunt sal wees. Dit was baie veilig gewees en ons het lekker gebly.

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Volgends my beskrywing sal jy sien die suite word beskryf dat dit net 'n kamer en badkamer is met slegs 'n klein yskassie, koffie en tee fasiliteite. Dit is hoekom die tarief ook goedkoper is.

Marianne's Self-Catering Flat
Pieter V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie netjies en skoon.

Alhoewel adverteer as self-catering was daar net yskas, ketel en koffie. Is self-catering nie veronderstel om kosmaak-geriewe en eetgerei in te sluit nie?

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Ek adverteer 'n selfsorg woonstel en ook 'n suite, so die suite wat julle gekies het vir twee mense sluit net 'n yskas en koffie-maak fasiliteite in. As jy terug gaan en gaan lees wat ek adverteer, sal jy sien dit is wat dit sê. Mense moet asseblief deeglik lees voor hulle 'n bespreking doen.

Marianne's Self-Catering Flat
Chresna S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chresna S

Heerlik, met die weer van Langebaan is dit 'n moet vir die heerlike binnebraai.

Baie rustig en geen inmenging van Marianne. Woonstel het alles wat mens benodig.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Teresa S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

We enjoyed our stay,everything was just right. Clean,tidy and comfortable.

Our stay at Marianne's was great. We had everything we needed. Very tidy and clean. Our dog was welcome which was a big plus for us. Thanks.

Graham D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

Awesome.

Really enjoyed the stay. Love the privacy and security. Good place to take a resting weekend.

Jacobus Nel (koos) L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Nel (koos) L

Fantasties.

Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Marnus M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus M

Skoon, goed geleë, netjies, goed uitgelê, en baie lekker!

Dit was 'n baie netjiese plekkie, mooi uiteengesit met alles wat jy nodig het. Dit is goed geleë en baie veilig, en die gasheer het ons vriendelik gegroet op tyd. Sal weer daar bly in die toekoms. En dit is hondevriendelik.

Adele C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele C

Heerlik gewees.

Mooi, en baie netjiese woonstel. Veilige omgewing. Het alles gehad wat ek benodig het. Definitief aan te bevele.

Schalk B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Rustige, baie netjiese verblyf.

Ons het die paar dae by Marianne's werklik geniet. Dit is 'n ruim, netjiese en goed ingerigte woonstel met alle geriewe wat 'n vakansieganger nodig het. Ons het die omgewing as rustig en veilig ervaar, en Marianne was deurentyd baie behulpsaam wanneer ons oor iets navraag gedoen het. Die ruim braaikamer was vir ons doeleindes uitstekend. Ook baie bly dat ons ons Corgi-hondjie kon saambring. Die Corgi het ook geen klagtes nie!

James S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Baie netjiese en gerieflike woonstel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstel waarin ons gebly het is gerieflik en netjies versorg met alles wat mens nodig kan kry, selfs 'n onderdak-braaiplek. Ons kan dit sterk aanbeveel en indien nodig sal ons graag weer daarvan gebruik maak.

Jacky V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Baie lekker gekuier al was dit winderig en koud in Langebaan en my hondekinders was welkom.

Netjiese skoon woonstel met al die geriewe wat jy nodig het.

Ingrid M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid M

Gesellige plekkie.

Het net 'n groter tuin verwag. Woonstel lekker ruim en stoep is lekker met braai.

Ronel F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F

A very comfortable unit with everything that I needed.

The unit was clean, comfortable and had everything that I needed. My dog was welcome and had a secure courtyard.

Christie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie B

Clean accommodation at fair rate.

The "flat" has everything one needs for a short or longer stay. The only comedown was when we discovered that the TV channel selection did not allow us to watch the Springbok rugby test. This forced us to turn to the car radio and appreciate its merits once again.

Liezel E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel E

Skoon, netjies en gerieflik.

Dit is 'n heerlike flat met alles wat jy benodig. Ons hondjie was welkom en daar is 'n braaikamer wat baie lekker was omdat die wind nogal kan waai in Langebaan. Ongelukkig is die flat deel van die huis en my kamervenster was langs die voordeur van die huis. Beide aande wat ons daar was het jong mense in die middel van die nag in en uit by die deur en geraas. Ek dink hulle moet mens waarsku hieroor. Die beddens is baie ongemaklik (veral die een in die tweede slaapkamer) en ek sal voorstel die eienaars vervang dit. Verder is dit regtig 'n lieflike plekkie, net jammer ons het so sleg geslaap.

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Ek is bly jul het dit baie geniet. Mens wil graag weet wat mense wil hê en wat pla en sou dit baie waardeer het as die gaste met ons as eienaars kom praat. Ek het juis 'n kennisgewing in die woonstel met al my besonderhede op en versoek die mense om dadelik klagtes vir my te noem sodat ons werk daarvan kan maak. Is baie jammer oor die jongmense se geraas en sal nie weer gebeur nie. Indien dit wel die Saterdag al aan my genoem was, sou ek die probleem dadelik kon oplos. Wat die beddens aanbetref sal ek ook werk daarvan maak. Ek vra gereeld vir die gaste hoe hulle geslaap het en almal sê hulle het lekker geslaap, so as ek al voorheen klagtes gehad het sou ek iets daaraan gedoen het.

Marianne's Self-Catering Flat
Salomina V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomina V

Dit was pragtig en skoon en maklik om te vind.

Ons was hartlik vervang. Die plek is gerieflik en skoon. Sal enige tyd weer terug gaan. Dis net jammer dit is nie op die strand nie, maar het lekker gebly.

Aletha A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha A

Gesellige woonstel toegerus met alles wat mens nodig het!

Ons het 'n heerlike wegbreek naweek gehad en sien uit om weer terug te keer na Marianne's Self-Catering Flat vir die Desember vakansie.

Maria F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maria F

Netjies!

Nie bewus gemaak dat bottelwater beter is nie. Daar was water in 'n kan in die kombuis, maar was ingelig dat dit dalk ou water is wat vorige gaste ingesit het. Verder was alles in orde.

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Die een dame het al voorheen by my selfsorg eenheid gebly so behoort te geweet het van die water.

Marianne's Self-Catering Flat
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ek het dit baie geniet en sal beslis weer daar bespreek.

Dis 'n gerieflike plekkie en baie netjies. Ek sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

Marianne C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C

Akkommodasie was uitstekend!

Ek kan dit werklik aanbeveel. Sal definitief weer terug gaan.

Iris C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris C

Mal oor Langebaan!

Van al die selfsorg-eenhede waarin ek al gebly het, was Marianne's nog die beste. Baie dankie aan haar en haar gasvryheid, netheid en natuurlik baie spasie. Dis belangrik vir my.

Kuen P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuen P

Spacious unit with everything you need and very friendly owners.

The place is fully equipped. Very nice kitchen and lounge area. The rooms are spacious and the shower and bathroom are also nice and spacious. If you need a place very close to the beach, then rather not book here. Nice house in upmarket area uphill.

Roberta V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta V

Fantasties!

Ons het ons kuier baie geniet. Die huis is goed toegerus, daar kort net steakmesse in die kombuis. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Dit is 'n bietjie ver van die strand en winkels af, maar jy het geen stads- of dorpgeraas rondom jou nie. Lekker rustig en stil.

Herman V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

It is very nice.

Dit was baie lekker. The place is very damp. There is dampness that comes through the floor in lounge which wet my matrasses. You can actually feel the wetness. The knives are very blunt. We did not know that we had to take own toilet paper. One drying up towel is not enough for a whole weekend. Other than that we enjoyed staying there.

Antoinette E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Perfek!

Dit was rustig en stil en 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Merle T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merle T

We had a lovely stay at Marianne's place.

It had everything we needed for a relaxing weekend away.

Amanda N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Baie mooi plekkie!

Was lekker om my paasnaweek in die blyplekkie deur te bring.

Louise W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W

Ons het dit baie geniet.

Sal dit vir ander aanbeveel wat 'n lekker rustige naweek in Langebaan wil geniet.

Thalia S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalia S

Baie netjies.

Dis net baie koud in Langebaan dié tyd van die jaar.

Noeleen C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Noeleen C

Plek mooi en netjies.

Ons enigste kritiek is dat die DStv-pakket nie al die kanale insluit nie en die matrasse bietjie pap is.

Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer

Ek vra gereeld vir my gaste hoe die matrasse slaap en kry net goeie terugvoering.

Marianne's Self-Catering Flat
Salome M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salome M

Baie lekker rustig. Definitief vir net 'n wegbreek met die gesin.

Ideaal vir 'n familie om weer asem te skep weg van jou huis af.

Tjaart V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Gemaklik en ontspannend.

Baie netjies, definitief goeie waarde en topklas diens. Sal dit ten sterkte aanbeveel en sal self weer daar gaan bly.

Christa V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Lekker huislik en rustig en baie goedkoop!

Ons het heerlik gebly, dit was rustig en stil. Baie goeie waarde vir geld.

Debbie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Die plekkie was baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

Ons was ontmoet deur 'n baie vriendelike Mariaan en was baie verbaas dat die woonstelletjie so mooi was - met 'n splinternuwe badkamer. Ek sal verseker die plekkie aanbeveel. Ons was nie baie daar nie en ek sou graag 'n bietjie meer wou uitskop en net rondgelê het. Volgende keer...

Kyle J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J

We had everything we needed.

Was a great place to stay for the price, all things were seen to, food is the only thing you truly need to bring with...

Karen S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Aangename plekkie vir 'n kort verblyf!

Goeie geriewe en baie netjies. Voldoende parkering.

Geraldine L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine L

I will go back again!

I loved the peaceful environment and enjoyed every minute!

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTdkOTJlLThiYmQtNGM2NS04MTJmLTEzMThlNTBmMzQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 92 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.098319874966 18.043882621288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang