Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne's Self-Catering Flat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Doris J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantastic. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

️ The house, the decor and the blinds. Very tidy house. Had everything that we needed. Very relaxed and quiet. I loved it. Thank you Marianne & Schalk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Tyd was net kort. Baie netjiese plek. Veilige omgewing. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Recardo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was 'n baie rustige, goeie wegbreek van die stad. Baie dankie, dit was aangenaam om by julle te kuier. Die skoonheid, netheid en vriendlikheid. Baie dankie. Moet 'n 10 uit 10 kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Lekker rustig. Ons het baie lekker gekuier. Die braaivetrek en klein binnehof is 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Skoon, netjies, heerlik en beslis 'n moet en weer-terug-kom-plekkie. Baie netjiese, en heerlike plekkie, stil en weg van die geraas. Braaikamer is beslis 'n aanwins.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2023

Was rustig en lekker by die see. Teleurgesteld omdat die mikrogolf nie werk nie, gaan aan en loop, maar maak niks warm nie. Ons het lekker gebly. Yskas het ook op minimum alles gevries wat ook sleg was omdat ek alle groente maar moes weggooi. Behalwe vir dit het ons heel lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Marianne
Marianne's Self-Catering Flat
Dit is net jammer dat ek nie ingelig daaroor was gedurende die verblyf nie, want dan kon ons dit uitgesorteer het. Ek se juis elke keer vir die gas wat inboek om te se as daar problem is.

Tamaryn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Still amazing. Whenever we're planning a Langebaan stay our first go-to is Marianne's Self-Catering Flat, so friendly and welcoming every single time. We had a very relaxed weekend with our boys. We had a good time right from the arrival to the departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Accommodation size was perfect for the group, place was safe to stay. Owners were very welcoming, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTdkOTJlLThiYmQtNGM2NS04MTJmLTEzMThlNTBmMzQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 92 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.098319874966 18.043882621288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang