Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne's Self-Catering Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marianne's Self-Catering Flat bied 2 gerieflike eenhede op die eienaar se perseel in Langebaan. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n wegbreek in 'n gewilde kusdorp met baie doendinge vir oud en jonk.

Die eerste woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, 'n binnebraai-area en 'n TV met alle DStv-kanale. Dié woonstel is op die grondvloer geleë. Daar is ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Die ander woonstel is ’n enkelwoonstel met ’n klein oopplan-kombuis en aparte badkamer. Die eenheid is op die boonste verdieping.

Linne en handdoeke is ingesluit.

Marianne's Self-Catering Flat is net 5 minute se ry van die strand, winkels, restaurante, Langebaan Country Estate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Doris J
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Julinda A
Saam met lewensmaat
5.0
️ The house, the decor and the blinds. Very tidy house. Had everything that we needed. Very relaxed and quiet. I loved it. Thank you Ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Bertie K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Tyd was net kort. Baie netjiese plek. Veilige omgewing. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly.
Des 2023
Recardo G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n baie rustige, goeie wegbreek van die stad. Baie dankie, dit was aangenaam om by julle te kuier. Die skoonheid, netheid en vriendlikheid. Ba...
Sien meer
Jul 2023
Pieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marianne's Self-Catering Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTdkOTJlLThiYmQtNGM2NS04MTJmLTEzMThlNTBmMzQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 92 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.098319874966 18.043882621288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang