Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maribeau Akkomdasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Maribeau Akkomdasie
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gustav B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B

Skoon veiling en baie sentraal geleë.

Dit is skoon, veilig met vriendelike diens en jy is binne 15 minute van al die hoofstrande af, beste waarde vir geld wat ek in jare ervaar het.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Hi
Dankie vir jou ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien. Net vir interessantheid, die Munster/Glenmore strand is 950m van die huis af en dit is 'n lekker swem strand, as jy met die kar ry is dit nie eers 5 minute nie.
Groete
Marius

Maribeau Akkomdasie
Judith C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C

Highly recommended.

Lovely place to stay. Beautiful sea view, fully equipped kitchen, outside patio with braai, very comfortable and peaceful.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Thank you Judith, it was a pleasure hosting you and your husband.

Maribeau Akkomdasie
Samantha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Beste vakansie van my lewe.

Uitstekende vakansie huis. Geen probleem gehad nie, sal definitief weer daar boek.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Baie dankie, Samantha. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Maribeau Akkomdasie
Brigitta H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitta H

Marius Grobler is an honest and great host.

Our stay was comfortable, safe and relaxing. Thank you for accommodating us, Marius.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Thank you Brigitta, it was a pleasure having you here.
Regards,
Marius Grobler

Maribeau Akkomdasie
John S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Genotvol.

Ja, het lekker gebly. Sal waardeer dat mens handdoeke moet saambring, want dit was nie voorsien nie.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Die plek word uitverhuur as 'selfsorg'. Dit beteken ons voorsien nie handdoeke, skoonmaakmiddels of toiletpapier nie.
Jammer oor die misverstand.
Groete
Marius

Maribeau Akkomdasie
Gene-marie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene-marie H

Baie tuis gevoel.

Baie lekker gebly, tuis gevoel, alles wat jy benodig het was daar.

Milly V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly V

Baie lekker.

Baie lekker gebly en vriendelike eienaar.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Baie dankie, dit was ń plesier om julle hier te hê.
Groete. Marius

Maribeau Akkomdasie
Masimba M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masimba M

Beautiful refreshing place to stay and very affordable.

Activities are all within a 15 km radius of the accommodation, so it's a perfect location to remove yourselves from the busy pace of city life.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Thank you for the review.

Maribeau Akkomdasie
Andrew H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Baie lekker en stil.

Mooi uitsig oor die see, doodstil en veilig.

Debbie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Die huis is pragtig, ruim en het alles wat jy nodig het op vakansie.

Die stort het nou 'n stortgordyn op. Daar is waaiers vir al die slaapkamers.

Layla V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layla V

Very quiet and relaxing.

Will definitely stay there again.

Walter F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter F

Vriendelikke en gasvrye verwelkoming.

Die eienaar is ’n vriendelike man en hy laat jou vinnig tuis voel.

Willie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Lekker gerus.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die loadshedding en water is maar 'n probleem aan die suidkus. Ons het lekker gebly. Dankie Marius.

Albertus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Albertus V

Verblyf was ondergemiddeld.

Kon ruik woonstel het lank toegestaan, yskas was skoon, maar het 'n onaangename reuk gehad, beddens swak opgemaak, daar was geen wynglase nie, maar 'n magdom likeurglase, badkamer is onvoldoende vir meer as een paartjie.

Larry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Larry B

Sien sterre.

Absoluut basiese verblyf bv. geen handdoeke nie. Nie geskik indien jy enigsins tyd in die huis moet spandeer nie. Eienaar vriendelik en hulpvaardig.

Maribeau Akkomdasie se terugvoer

Hallo Larry
Die huis word geadverteer as selfsorg dit beteken daar is alles soos op die fotos vertoon, koppies, glase, borde, ens. asook beddegoed. Handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie
Jammer dat julle verkeerd verstaan het.
Groete
Marius Grobler

Maribeau Akkomdasie
Vanaf
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Baumbach-laan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539c1fa76a52b006a7ff236c3f2b9afb7a1b184c7c80f1b0d7dce1db14138e349805be94b5747f229dfb32aadb2d9b81f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 385 Von Baumbach Avenue Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.003485783692 30.260407423241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang