Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maribeau Akkomdasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lynette D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wens ons kon langer bly! Baie lekker plek met genoeg spasie. Eienaar is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Dankie, was 'n plesier om julle hier te he.

Juanita P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die plekkie was baie oulik en sal beslis vir ander mense aanraai. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Gustav B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon veiling en baie sentraal geleë. Dit is skoon, veilig met vriendelike diens en jy is binne 15 minute van al die hoofstrande af, beste waarde vir geld wat ek in jare ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Hi Dankie vir jou ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien. Net vir interessantheid, die Munster/Glenmore strand is 950m van die huis af en dit is 'n lekker swem strand, as jy met die kar ry is dit nie eers 5 minute nie. Groete Marius

Leon V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker ons see vakansie wat ons nie sal vergeet nie. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Judith C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommended. Lovely place to stay. Beautiful sea view, fully equipped kitchen, outside patio with braai, very comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Thank you Judith, it was a pleasure hosting you and your husband.

Samantha B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beste vakansie van my lewe. Uitstekende vakansie huis. Geen probleem gehad nie, sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Baie dankie, Samantha. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Brigitta H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Marius Grobler is an honest and great host. Our stay was comfortable, safe and relaxing. Thank you for accommodating us, Marius.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Thank you Brigitta, it was a pleasure having you here. Regards, Marius Grobler

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Genotvol. Ja, het lekker gebly. Sal waardeer dat mens handdoeke moet saambring, want dit was nie voorsien nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Maribeau Akkomdasie
Dankie vir julle ondersteuning. Die plek word uitverhuur as 'selfsorg'. Dit beteken ons voorsien nie handdoeke, skoonmaakmiddels of toiletpapier nie. Jammer oor die misverstand. Groete Marius

Gene-marie H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie tuis gevoel. Baie lekker gebly, tuis gevoel, alles wat jy benodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R300
R 300 R 258
per nag (plek vir 2)
Vanaf R300
R 300 R 258
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Baumbach-laan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539c1fa76a52b006a7ff236c3f2b9afb7a1b184c7c80f1b0d7dce1db14138e349805be94b5747f229dfb32aadb2d9b81f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R257 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 385 Von Baumbach Avenue Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.003485783692 30.260407423241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang