Maribeau Vakansiewoonstel
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2025 tot 15 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R450R405 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maribeau Vakansiewoonstel is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Port Edward. Die woonstel is naby Munster Beach en ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vakansie vol pret by die see.
Die privaat tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus. Buite is daar 'n braai-area en 'n tuin. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n lughawependeldiens op versoek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, swem, visvang, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Maribeau Vakansiewoonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glenmore Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang