Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maribelle's Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Maribelle's Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Wonderlike gasheer en verblyf gewees.

Ons het heerlik gebly hierso, ons het die plek bespreek om by oor te bly na die Krone Musiekfees en moet sê die diens was wonderlik, en die gasheer baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel .

Rudi V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Bekostigbare, vriendelike verblyf.

Baie lekker plek naby 'n teater, hospitaal en winkelsentrums.

Cornelia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Rustige omgewing. Netjies en skoon. Ontbyt was puik.

Vriendelike en behulpsame gasheer. Alles wat jy nodig mag hê vir oorslaap. Sal enige tyd aanbeveel.

Sarette N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N

Het voldoen aan ons verwagting.

Die vriendelikste gasheer het ons ontvang en vir seker gemaak dat ons gemaklik en baie gerieflik geslaap het.

Rudi V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Veilige, netjiese en bekostigbare verblyf naby winkelsentrums en teaters.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Ons gasheer het ons sommer baie welkom laat voel. Die diens was puik en die verblyf netjies, bekostigbaar en veilig. Die gastehuis is sommer baie naby aan winkelsentrums en teaters.

Anzel R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel R

Will come again soon.

Great place, super clean room, beautiful garden and pool view, friendly owners, delicious breakfast. 10/10.

Loren S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

Lovely.

Our stay was great! The owner was very accommodating and friendly. The breakfast was super tasty too.

Hendrik S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Stil, netjies, rustig.

Ja, vriendelik en behulpsaam.

Shereze D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereze D

Baie lekker!

Baie lekker gebly! Sal enige tyd aanbeveel. Kan dalk 'n lugverkoelingstelsel hê.

Andrew M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Very pleasant stay. Thank you.

See stars.

Lucille J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille J

Excellent.

Amazing breakfast and staff. Excellent value for money. Beautiful facility.

Onkabetse M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onkabetse M

Home away from home.

Safe place. Safe location.

Justina P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justina P

Wonderful hosts. The place was clean and comfortable. I will definitely be back.

I will definitely be back!

Marthinus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Lieflike verblyf. Mooiste tuin. Warm gasvryheid.

Ligging is baie sentraal. In die toekoms is dit beslis ons eerste keuse.

Douwlina G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlina G

Dit was heel lekker.

Ek het die verblyf geniet. Daar was geen probleme nie.

Annke Y - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y

Goeie diens!

Die diens was goed. Ek het baie lekker gebly.

Edmund J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund J

Netjies, veilig, vriendelik, goed geleë.

Chris is 'n gawe gasheer en het selfs vir ons 'n ontbyt pakkie ingepak aangesien ons vroeg moes vertrek.

Richard P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Friendly attentive service; well-appointed accommodation.

See stars.

Jans R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jans R

Vat hom rustig.

Chris was 'n uitstekende gasheer gewees. Die swembad is 'n wenner!

Ina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S

Dit was rustig en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Miskien kan daar net gekyk word na solar of 'n generator vir loadshedding vir krag.

Nellie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie B

Vriendelik en gasvry.

Eerste indruk van die kamer was bietjie teleurstellend en nie soos op foto nie. Swembad kort aandag, die vloer van swembad lyk nie goed. Lekker gebly en Chris was gasvry en behulpsaam.

Morne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Baie goeie ligging en netjiese kamers.

Ontbyt was teleurstellend.

Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

'n Heerlike oornagstop.

Ons verblyf was uitstekend, veilig en gemaklik, ontbyt was fantasties.

Delete D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Altogether lovely!

Delicious breakfast, lovely hosts - Chris & Isabella. Clean, tranquil, beautiful and homey.

Christo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie netjies, baie vriendelike diens.

Sal weer van die gastehuis gebruik maak, en ook aanbeveel aan ander.

Caitlin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin S

Had a really great stay.

Owner was very welcoming. Place was beautiful.

Bronwyn B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn B

Peaceful and quiet.

Most bed and breakfasts have a small fridge and this one didn't.

Jan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Perfekte oornagverblyf.

Ons is hartlik ontvang. Die kamer en badkamer was silwerskoon met kraakvars linne. Ontbyt was lekker en ons kon uitgerus voortgaan op ons reis. Ons sal Maribelle's enige tyd aanbeveel.

Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Waarde vir geld.

Eienaar het ons tuis laat voel. Kamer baie netjies en bed is baie gemaklik. Ligging is uitstekend. Sal net graag 'n waaier in kamer wil he, het warm gekry en muskiete was lastig.

Charne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne V

Tropiese atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die groot swembad was 'n baie groot pluspunt, nie elke dag wat ons een kry waar ons altwee nie kan staan nie.

Connie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Connie B

Ontvangs was vriendelik, kamers was skoon en netjies.

Ongelukkig het ons geen water gehad om te stort nie - daar het 'n pyp in die omgewing gebars en die hele area was sonder water. My gevoel is dat indien jy 'n gastehuis bedryf, moet daar 'n tenk opgesit word om te kan verseker dat daar te alle tye water is vir die gaste. Ons was 4 mense en kon nie eers bymekaar sit die oggend tydens ontbyt nie. Ons het 'n waentjie gesleep en het gesukkel om dit in te kry, aangesien dit 'n baie steil afdraende inry het. Water was die grootste probleem gewees.

Kobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Dit is jammer daar is nie DSTV nie.

Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Beate A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beate A

Very good!

We enjoyed our stay. The host went out of his way to make us feel at home. We had a great breakfast. I would suggest that Rooibos tea be added to the drinks in the room.

Susan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan M

Die beddegoed het gestink en die handdoek was pateties. Verder was dit 'n mooi plek.

Dit is 'n pragtige plek, maar die belangrikste van 'n plek is die beddegoed.

Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Dit was verbasend om dit lees. Ons is al meer as 16 jaar wat ons die besigheid bedryf en dis die eerste keer dat ons so iets sien. Die gas was baie vriendelik, maar sy het persoonlik nie gekla nie en niks vir ons gesê nie.

Maribelle's Bed and Breakfast
Annette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Uitstekende diens.

Ons is regtig baie vriendelik ontvang, die atmosfeer is rustig en daar is aan al ons behoeftes voldoen. Sal weer daar tuisgaan.

Liz T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz T

Good value and impeccable service.

Chris was friendly and very helpful. We had a lovely stay and would book Maribelles again.

Roelien J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Gerieflike verblyf met heerlike ontbyt.

Die eienaars (Chris en Isabelle) is vriendelik en baie behulpsaam, het uit hul pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontelik te maak. Die kamer is ruim, goed toegerus en skoon.

Jane D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane D

Felt like home, which I loved.

The owners are very lovely and the place is neat, clean and they were very accommodating. Breakfast was absolutely lovely.

Marie A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie A

For older visitors.

Lovely, clean facilities and friendly staff. Extremely quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vir ouer besoekers.

Lieflike en skoon geriewe met vriendelike personeel. Baie stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gloria K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria K

Very friendly owners. Place is very neat, easy to locate.

The owners are very friendly. The place is neat.

Erina J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina J

‘n Baie lekker ervaring.

Die eienaars was baie gasvry en dit kamers baie netjies.

Leanie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie B

Puik diens en eienaars stap die ekstra myl vir uitstekende diens.

Vanaf die oplaai by die lughawe tot weer by die aflaai was die ervaring positief. Die akkommodasie is van hoogstaande gehalte en die tuin vir ontspanning - 'n oase. Geen fout te vind met kamers nie en ontbyt is keurig voorgesit. Verblyf word hoog aanbeveel en indien nodig sal ons definitief weer Maribelle's Bed & Breakfast besoek.

Mariaan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B

Comfortable accommodation in peaceful surroundings.

See stars.

Meliska K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meliska K

Bevredigend/

Ons was baie vreindelik ontvang by Maribelle's B&B en het 'n lekker ontbyt geniet die volgende oggend. Die plek is goed geleë baby die snelweg en inkopiesentrums. Was lekker om daar te oornag.

Christelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle D

Pragtige plek.

Sal beslis weer gaan kuier. Skoon, netjies en rustig.

Leona J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J

Gerieflik.

Ons is hartlik ontvang en die kamers is baie mooi en gerieflik.

Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

Maribelle's Bed and Breakfast
Harold S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold S

I felt like I was at home.

We had a great time at Maribelle's B&B. We felt at home. Chris and his wife treated us like family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het gevoel asof ek tuis was.

Ek het 'n wonderlike tyd by Maribelle's B&B gehad. Ons het tuis gevoel. Chris en sy vrou het ons soos familie behandel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much for your review.

Maribelle's Bed and Breakfast
Yolandi B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Baie lekker!

Baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer en baie netjies en skoon. Sal definitief weer gaan kuier. Nogmaals baie dankie.

Alan P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

Baie goeie waarde vir geld in ’n stil en veilige omgewing in Pretoria-Oos.

Chris is ongelooflik virendelik en behulpsaam. Alles was netjies.

Carol L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Most enjoyable stay in comfortable accommodation.

We very much enjoyed our stay at Maribelle's in Pretoria. Chris and Isabelle are very hospitable and go out of their way to ensure that guests are well taken care of. The rooms are spotlessly clean and very comfortable. Breakfast was delicious and cooked to order. We loved sitting by the pool watching all the birds come to eat at the feeders!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Genotvolle verblyf in gerieflike akkommodasie.

Ons het ons verblyf by Maribelle's in Pretoria terdeë geniet. Chris en Isabelle is baie gasvry en gaan uit hul pad om te verseker dat gaste goed na gekyk word. Die kamers is silwerskoon en baie gemaklik. Ontbyt was heerlik en gemaak volgens bestelling. Ons was dol daaroor om by die swembad te sit en kyk hoe die voëltjies kom eet by die voerstasies!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jaco N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Asemrowend.

Dit was asemrowend. Vriendelike mense met goeie harte. Sal definitief weer teruggaan en almal aanbeveel van hulle. Hulle is in my boeke die BESTE VAN DIE BESTE!

Janine V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Was baie mooi!

Was 'n baie mooi en skoon plekkie! Baie vriendelike eienaar!

Nieuwlandt A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieuwlandt A

Zalig.

Heel rustig, heel vriendelijk, gaf ons een thuis gevoel.

Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much for the kind words.

Regards
Chris

Maribelle's Bed and Breakfast
Bronwin H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwin H

Awesome B&B and we loved the accommodation and friendly staff.

A beautiful B&B, warm and very nice owners. Really loved the short stay.

Musinguzi B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musinguzi B

Maribelle's is simply a home away from home!

The warmth and soul in the hosts is one thing you can't put a price to ... I enjoyed my stay and ate like a king! No regrets whatsoever!

Joyce G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce G

Aangename verblyf, baie netjies en ek sal die plekkie vir seker aanbeveel.

Baie skoon en baie netjies, lieflike tuin en baie rustig. Eienaars vriendelik en professioneel. Laat jou baie tuis voel en bereid om ekstra myl te loop. Sal beslis weer daar tuisgaan en kan die plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Isebel V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isebel V

Dit was 'n aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer en vrou wat ons ontvang en gehelp het.

Ons het ons kuier by Maribelle's baie geniet. Die gasheer en vrou is baie aangenaam en vriendelik en die omgewing en tuin is rustig en baie mooi. Die kamers is gerieflik en alles wat benodig word vir oornag is beskikbaar.

Stephan K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K

Diens, vriendelikheid en atmosfeer wat jou verseker sal laat terugkom.

My verblyf was alles wat ek verwag het en nog meer. Die eienaars is vriendelik, verwelkom jou openhartig en knoop graag 'n geselsie aan, steeds professioneel en laat jou dadelik tuis voel. Die kamers is ruim en skoon, die veiligheidsbewustheid, die stoepie by die swembad en die smaaklike ontbyt rond die prentjie af. Ek sal verseker met my volgende Gauteng besoek weer by Maribelle's bly.

Marilyn H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Maribelle's Bed & Breakfast is surely a pleasant place to stay.

Absolute fantastic and can be recommended to everyone.

Lizelle L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L

Ons verblyf by Maribelle's was baie lekker gewees. Chris en Isabelle het ons met ons aankoms tuis en op ons gemak laat voel.

Met ons aankoms by Maribelle's was ons vriendelik deur Isabelle ontvang. Ons kamer was goed ingerig en netjies. Ons het vir 'n waaier gevra, aangesien dit baie warm was. Ons kamer het direk uitgeloop op 'n sprankelende swembad en lapa area. Ons het 'n heerlike ontbyt buite op die stoep geniet. Baie dankie aan Chris en Isabelle vir hulle gasvryheid. Sal Maribelle's B&B definitief aanbeveel.

Letz B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letz B

Great hospitality!

All was clean and comfortable and the hospitality was awesome. Thank you to Isabelle and Chris.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYjFjNTc4LWFjNGQtNGM3Zi04ODQ5LWNjOWUwZmI1NjJjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 84 Cedar Street Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762 28.293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang